Deur die Gardens of Faithfulness-opleidingsprogram saai die ATKV nie net kennis nie, maar ook hoop, selfstandigheid en volhoubare groei in gemeenskappe. Lees hier meer: atkv.org.za/nuus/posts/atkv-…
#Afrikaans #takke #tuinbou
78
Prof. Jannie Ferreira, optometris en sportvisiespesialis, deel insigte uit meer as 25 jaar se navorsing oor die verband tussen visie, leer en prestasie. Op 18 November gesels hy oor sy bevindinge en ervaring. atkv.org.za/nuus/posts/lees-…
#Afrikaans #lees #leer #weesdieverskil
115
Sewe kultuurreuse wat oor dekades heen hul stempel op die Suid-Afrikaanse kultuurtoneel afgedruk het, is gister met die ATKV se hoogste eerbewys vereer. Lees hier meer: atkv.org.za/nuus/posts/hoe-b…
#Afrikaans #prestige #toekennings #weesdieverskil
96
Die wenners van ATKV-DigiGedigte 2026 is bekend! Dié digitale poësiekompetisie bied jong en volwasse woordkunstenaars die geleentheid om hul kreatiwiteit, verbeelding en liefde vir Afrikaans te vier. atkv.org.za/nuus/posts/atkv-…
#Afrikaans #digigedigte #digkuns
ATKV-DigiGedigte 2026: Wenners is bekend!
Die wenners van ATKV-DigiGedigte 2026 is bekend.
atkv.org.za 1
80
Op 9 November word jy genooi om in te skakel vir die laaste aflewering van die ATKV-takke se Raakvat-podsendingsreeks. Melissa Schoeman en Elizta du Plessis van Mondia Health gesels oor die tema: “Wie bepaal hoe jy oor jouself dink?”. Skakel in: mondiacorporatecare.co.za/at….
63
ATKV-Kopskuif het in Oktober gemeenskappe in die Suid- en Oos-Kaap besoek om jongmense, werkers en onderwysers met nuwe moed en praktiese insigte toe te rus. Lees hier meer:
atkv.org.za/nuus/posts/atkv-…
#Afrikaans #kopskuif
103
Van sang en storievertelling tot kuns en eie komposisies, die Andante Plus50-talentkompetisie bewys dat talent geen vervaldatum het nie. Op 10 November word die semifinaliste tydens ’n gala-aand by ATKV-Buffelspoort gevier.
atkv.org.za/nuus/posts/andan…
#Afrikaans
86
Die ATKV-tak Arendsnes bied op Woensdag 11 November ’n gratis paneelgesprek met kundiges oor disleksie by die Laerskool Horison in Roodepoort aan. Lees hier meer: atkv.org.za/nuus/posts/atkv-…
#Afrikaans #takke #gemeenskap
115
Van boektrommels en voorleesgeleenthede tot motiveringspraatjies en leesopleiding – die ATKV se Vriende van Afrikaans (VVA)-span het regdeur die Tuinroete en die Oos-Kaap hoop geplant waar dit die nodigste is. atkv.org.za/nuus/posts/vva-s…
#Afrikaans
79
Die RSG/ATKV-vierkant het vanjaar weer geskitter as die gratis spilpunt waar feesgangers byeenkom by die Toyota Stellenbosch Woordfees. Met regstreekse radio-uitsendings, inspirerende gesprekke, boekbesprekings en vermaak vir jonk en oud. atkv.org.za/nuus/posts/rsg-a…
#Afrikaans
1
108
Die Vriende van Afrikaans (VVA) maak elke dag ’n verskil waar dit die nodigste is. By die Toyota Stellenbosch Woordfees het Chareldine van der Merwe vertel hoe die VVA opvoeders en ouers ondersteun. atkv.org.za/nuus/posts/vva-d…
#Afrikaans
94
Nou skyn die kollig op George-William Grové – wenner van ATKV-DigiToneel 2026. Saam met naaswenner Zahné Durand en derdeplekwenner Jana Enslin bewys hy dat jong Afrikaanse kunstenaars stories kan vertel wat raak, roer en laat dink. atkv.org.za/nuus/posts/georg…
#Afrikaans
79
Terwyl die ATKV-Toneelaanbod se 2026-seisoen sy laaste asem uitblaas, vier ons die jong teatermakers wat vanjaar gewaag, geskep en geïnspireer het. Van oorspronklike slegs-leerders-produksies tot uitstaande media- en bemarkingswerk. Klik hier : atkv.org.za/nuus/posts/atkv-…
#Afrikaans
87
Die wenners van die derde ATKV-DigiVoordrag is bekend! Hierdie kompetisie bied ’n platform en podium om van die prettigste en pragtigste Afrikaanse poësie met ’n waarderende gehoor te deel. Lees hier: atkv.org.za/nuus/posts/atkv-…
#Afrikaans #digivoordrag
1
77
Die ATKV se nuusbrief vir OKTOBER is nou beskikbaar vir jou leesgenot. Moenie wonder nie, weet! indd.adobe.com/view/71f69467…
Lees nou: atkv.org.za/ons-storie/nuusg…
#Afrikaans #nuusgenoot #nuusbrief #nuus
65
Skakel in vir die seisoenfinaal van Gekies vir die Kollig op Dinsdag 27 Oktober 2026 om 20:30 op VIA (DStv-kanaal 147). atkv.org.za/nuus/posts/die-l…
42
Anna Davel en The Melisizwe Plaatjie Collective het gehore by die RSG/ATKV-vierkant tydens die Toyota Stellenbosch Woordfees met ’n unieke musikale ervaring betower. atkv.org.za/nuus/posts/rsg-a…
#Afrikaans
1
104
ATKV-Applous nooi alle koorleiers, begeleiers uit na ’n koorleierskursus aangebied deur Renette Bouwer by die Odeion Skool vir Musiek in Bloemfontein op Saterdag 7 November 2026. Vir meer inligting [email protected]. Skryf hier in: formslab.app/f/atkv-applous-…
#Afrikaans
93
In die derde episode van Gekies vir die Kollig bring Jacques Bessenger se span oorspronklike monoloë na die skerm wat belangrike vrae vra. Skakel op Dinsdag 20 Okt om 20:30 in op VIA (DStv 147) vir ’n episode oor boeliegedrag, prestasiedruk en die soeke na eiewaarde.
#Afrikaans
76



