Beeld (@Beeld_Nuus) header
Beeld (@Beeld_Nuus) profile picture
Joined May 2010
Photo by Beeld (@Beeld_Nuus)Photo by Beeld (@Beeld_Nuus)Photo by Beeld (@Beeld_Nuus)Photo by Beeld (@Beeld_Nuus)Photo by Beeld (@Beeld_Nuus)Photo by Beeld (@Beeld_Nuus)Photo by Beeld (@Beeld_Nuus)Photo by Beeld (@Beeld_Nuus)Photo by Beeld (@Beeld_Nuus)Photo by Beeld (@Beeld_Nuus)
📌 brnw.ch/21x0FrQ 👉Die omstrede glansegpaar Peet en Melany (Mel) Viljoen van Real Housewives van Pretoria-faam, is Dinsdag in Florida in die VSA gearresteer in verband met beweerde maande lange winkeldiefstal ten bedrae van nagenoeg $5 300 by 'n plaaslike supermark.
3
1
2
1,234
MultiChoice het Donderdag aangekondig dat dit van plan is om Showmax te staak. ||#Showmax #netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus brnw.ch/21x0t41
1
761
’n Aardbewing van 4,3 het die streek Gerasj in Iran Dinsdag getref, het die Amerikaanse agentskap vir geologiese opname gesê. 📸 Foto van die oorlog ter illustrasie.||#Iran #netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus brnw.ch/21x0pbl
627
Suid-Afrikaners in die Midde-Ooste het die naweek kort-kort na bomskuilings gevlug te midde van Amerika en Israel se militêre aanslag op Iran en wraakaanvalle deur Iran. ||#Iran #Israel #USA #netwerk24 #nuusinafrikaans brnw.ch/21x0n52
2
594
Die sepie “Kelders van geheime” is gekanselleer. Dit volg nadat dit pas agt Safta-benoemings losgeslaan het. ||#Keldersvangeheime #netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus brnw.ch/21x06Tk
1
2
462
📌 LEES HIER: brnw.ch/21x053i Die Thames Valley-polisie ondersoek aantygings dat Mountbatten-Windsor vertroulike regeringsdokumente met die veroordeelde seksoortreder Jeffrey Epstein gedeel het. #AndrewMountbattenWindsor #JeffreyEpstein
787
Suid-Afrika het nog genoeg water, ondanks waterkrisisse wat tans in verskeie munisipaliteite landwyd voortsleep, sê Pemmy Majodina, minister van water en sanitasie. ||#water #watercrisis #netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus brnw.ch/21x02qF
213
Byna 1 500 vegters van verskeie lande op die Afrika-vasteland is sedert 2023 gewerf om Rusland in sy oorlog teen Oekraïne te ondersteun. ||#Oekraïne #netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus brnw.ch/21x00sE
214
Oudpres. Jacob Zuma (83) sal Donderdagaand se staatsrede bywoon, het Thoko Didiza, speaker van die Nasionale Vergadering, bevestig. ||#JacobZuma #netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus brnw.ch/21wZQD1
226
Kapenaars kan hulself oudergewoonte voorberei vir verskeie padsluitings rondom die Kaapstad-stadsaal vir vanjaar se staatsrede. ||#2026staatsrede #SONA2026 #netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus brnw.ch/21wZQl8
182
Bad Bunny het die Levi’s-stadion Sondag gedurende die Super Bowl se halftyd-vertoning in ’n lewendige huldeblyk aan Puerto Rico omskep. ||#BadBunny #SuperBowl #netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus
278
Die vlak 4-donderstorm-waarskuwing in die Overstrand-gebied bly van krag nadat swaar reënval Sondag oornag en Maandagoggend oorstromings in die gebied veroorsaak het. ||#Overstrand #netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus brnw.ch/21wZMzw
1
190
Suid-Afrika het sy militêre betrokkenheid in die Demokratiese Republiek die Kongo (DRK) opgeskort. ||#DRK #SANW #SANDF #netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus brnw.ch/21wZM9s
151
Prasa moet miljoene rande in skadevergoeding betaal nadat ’n 24-jarige man in 2013 ernstig beseer is toe hy naby Bonteheuwel in Kaapstad uit ’n bewegende Metrorail-trein gestamp is. ||#Prasa #Kaapstad #netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus brnw.ch/21wZHVb
218
John Steenhuisen het Woensdag in Durban bevestig dat hy hom in April nie weer beskikbaar gaan stel as DA-leier nie. ||#JohnSteenhuisen #DA #netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus brnw.ch/21wZDZo
408
Die voertuig van die vermiste Mariana Kotze (67) is vroeg Woensdagoggend in Mbombela, Mpumalanga, gevind. ||#MarianaKotze #Kokkedoor #netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus brnw.ch/21wZDNX
323
Twee mense is onlangs dood en een beseer toe weerlig hulle in twee afsonderlike voorvalle in Mpumalanga getref het. ||#Mpumalanga #netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus brnw.ch/21wZBP5
185
Pres. Donald Trump dreig om regstappe teen Trevor Noah te doen weens kommentaar wat hy tydens die Grammy-toekenningsgeleentheid gelewer het. ||#DonaldTrump #TrevorNoah #Grammy #netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus brnw.ch/21wZAnY
1
1
4
795
Medelye stroom in nadat Andile Mngwevu, raadslid van die Ekurhuleni-metro, se lyk Dinsdag in Mosambiek gevind is. ||#AndileMngwevu #Ekurhulenimetro #netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus brnw.ch/21wZsqH
386
Die dodetal weens ’n ongeluk wat Maandag op die R553-pad naby Vanderbijlpark in Gauteng plaasgevind het, het tot 14 gestyg nadat twee leerlinge Donderdag in die hospitaal dood is. ||#Gauteng #Vanderbijlpark #netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus brnw.ch/21wZhR1
341