landbou.com (@landbou) header
landbou.com (@landbou) profile picture

https://teapaw.org/t.co/jiEySVrM5x is Landbouweekblad se webwerf - Boer op ons werf

Cape Town
Joined February 2009
Photo by landbou.com (@landbou)Photo by landbou.com (@landbou)Photo by landbou.com (@landbou)Photo by landbou.com (@landbou)Photo by landbou.com (@landbou)Photo by landbou.com (@landbou)Photo by landbou.com (@landbou)Photo by landbou.com (@landbou)Photo by landbou.com (@landbou)Photo by landbou.com (@landbou)
Johann Rupert, voorsitter van Richemont en Remgro, wou in Kaapstad nie veel sê oor die opskorting van Suid-Afrika se voordele  onder die Amerikaanse wet op groei en geleenthede in Afrika (Agoa) nie, behalwe dat dit vermy kon word. landbou.com/bedrywe/bedryfsa…
1
1
11
371
Hoewel Amerika slegs 6-7% van Suid-Afrika se sitrus koop, is 20-30% uit die Wes- en Noord-Kaap afkomstig. Sonder die voordele van Agoa is die werkgeleenthede en inkomste in hierdie streke die eerste wat daaronder ly. landbou.com/bedrywe/tuinbou/…
1
1
8
312
Twee gr.10-leerders was vanjaar die eerste Suid-Afrikaanse afgevaardigdes van die Suid-Afrikaanse Jeuginstituut wat die Wêreldvoedselprysstigting se internasionale jeuginstituut in Des Moines, Iowa, in Amerika bygewoon het. landbou.com/nuus/suid-afrika…
174
Die Limpopo-sitrusboer Christo Vorster en sy gesin het Maandag veilig in Xiamen, China, aangekom, waar hy op Dinsdag 3 November die dokters sal ontmoet wat sy eksperimentele kankerbehandeling gaan behartig. landbou.com/bedrywe/bedryfsa…
7
311
Die slegte verhouding tussen Suid-Afrika en Amerika het sy tol geëis. Amerika het Suid-Afrika uit sy wet op groei en geleenthede in Afrika (Agoa) geskop. @[urn:li:person:ITlEcnSu8O:Carien Kruger] brnw.ch/21x6Qnl
1
4
328
In episode 18 van Landboumark Voorslag hoor ons hoe surplusbokmelk Deonette Boerdery gelei het na ’n volwaardige kaasmakery wat al 14 jaar ’n wye reeks produkte maak. Antoinette Peens vertel van die probleme en belonings van waardetoevoeging op die plaas. landbou.com/luister/landboum…
1
202
Savanna Beef Processors, Namibiese abattoir-, vleisverwerkings-en-uitvoeronderneming, is in ’n oorlewingstryd gewikkel. Die onderneming behoort aan 730 boere en het eers onlangs vleis begin uitvoer. landbou.com/bedrywe/diere/pa…
4
273
Transnet sê hy is gereed vir vanjaar se sagtevrugte-uitvoerseisoen. Volgens die maatskappy is die nodige voorbereidings by die Kaapstadse vraghouerterminaal getref en is planne gereed as dinge skeefloop. landbou.com/bedrywe/tuinbou/…
2
211
Die regte voersorghum begin by die regte kultivarkeuse. 🌱 Of jy nou beoog om te bewei, groenvoer of kuilvoer te produseer, jou voerbehoeftes behoort jou keuse te bepaal. Ontdek watter AgroFors-kultivar by jou boerdery se voerstrategie pas. Lees meer: agrofors.co.za
1
155