Blommeparadys teen die kus wp.me/p3uIiR-3Z
Replying to @volksbladnuus
@volksbladnuus Bestendige vloei van kiesers in NK. By sommige kiesstasies reeds meer as 50 persent gestem.
Fokus vandag op NK volksblad.com/nuus/2014-05-0… via @volksbladnuus
Replying to @volksbladnuus
@volksbladnuus John Block, ANC voorsitter, wag in ry om te stem in sterk DA-gebied in Kby
Kort voor sewe, lang ry wagtende kiesers in Hillcrest, Kimberley. @volksbladnuus
Leeuwyfie in toilet laat toeris wild spaander volksblad.com/nuus/2014-01-2… via @volksbladnuus
Replying to @volksbladnuus
@volksbladnuus #underdog Kimberleigh is nog by DBV. Sy moet gesteriliseer word, en inspeksie moet by Seeley se huis gedoen word
#underdog Kimberleigh is op Twitter! Volg haar by @KapteinSeeley
1
Replying to @v_14737840735
@v olksbladnuus #underdog Ooreenkoms is dat Baadjies as eienaar erken word, skenk hond as wonderlike gebaar
Replying to @volksbladnuus
@volksbladnuus #underdog Ooreenkoms bereik. Baadjies skenk hond aan DBV, Seeley mag haar aanneem.

