Marichelle Slabbert retweeted
Onthou altyd van jou ouers, ons is baie keer so besig om groot te word, dat ons vergeet hulle is besig om oud te word
Marichelle Slabbert retweeted
Ek sing wanneer ek hartseer is , want dan besef ek my stem is erger as my probleem
Marichelle Slabbert retweeted
Tussen klein wees en groot word, gebeur daar dinge wat ons eers sal verstaan as ons groot is."
Marichelle Slabbert retweeted
Dit is die dag wat die Here gemaak het, laat ons daaroor juig en bly wees! Ps. 118:24
Marichelle Slabbert retweeted
Daai een iemand wat jou net bietjie van die wêreld en al sy seer laat vergeet.
Marichelle Slabbert retweeted
Jy weet jy's verlief as jy nie net met jou gesig glimlag nie, maar met jou hart ook **
Marichelle Slabbert retweeted
If you can love me for the fat on my chest why can't you love me for the fat on my stomach, you piece of shit.
Marichelle Slabbert retweeted
Die waarheid is ,as mens siek is soek mens jou ma wat sê:"als sal oky wees my skat"
Marichelle Slabbert retweeted
As ek iets aanpas in 'n winkel en dis te klein, troos ek myself deur te sê "Dis seker maar net 'n klein maak." ;)
Marichelle Slabbert retweeted
Mense verander , liefde maak seer , vriende gaan , dinge gaan verkeerd , maar onthou net : Die Lewe Gaan Aan
Marichelle Slabbert retweeted
Moenie oor 'n ou huil nie, laat hy eerder oor jou huil. Want meisies gee en vergewe en ouens vat en vergeet.








