"Kom ons ignoreer maar wat ons in die gesig staar" @Fokofband Ek hou van die gevoel van vars fokof in my ore...
Try wiskunde leer, maar elke limiet wat neig na fok weet wat laat my hieraan dink.. @tersia321
Dez retweeted
I am already in another world - or between two worlds, one dead, the other dying to be born.
@tersia321 "As ek nog een keer vir Izak Davel moet sien in daai fokken black and white foto met sy hempie so oop.." - volgende foto
Excuse @Emoprincess2994 - she has a stalker and has developed a habit for #FalseAccusation
"You must be aware of the danger of diversity" "we must all be one people"- The ANC's propaganda department needs to improve their grammar.
Ek voel hoe die angs deur my liggaam trek met elke voetstap, die aarde is my teenpool. Waar le my aantrekingskrag? #eksnoufokkenmoeg







