Die Hooflig (@DieHooflig) header
Die Hooflig (@DieHooflig) profile picture

DIE HOOFLIG aka RHYME AUTHOR | GOD FATHER of Worcester Hip hop | Recording Artist | EMCEE | POET | Perfomer

Worcester, South Africa
Joined October 2015
Photo by Die Hooflig (@DieHooflig)Photo by Die Hooflig (@DieHooflig)Photo by Die Hooflig (@DieHooflig)Photo by Die Hooflig (@DieHooflig)Photo by Die Hooflig (@DieHooflig)Photo by Die Hooflig (@DieHooflig)Photo by Die Hooflig (@DieHooflig)Photo by Die Hooflig (@DieHooflig)Photo by Die Hooflig (@DieHooflig)Photo by Die Hooflig (@DieHooflig)
Replying to @DieHooflig
This post is from an account that no longer exists. Learn more
1
1
Tydens werkswinkel met @atkv_crescendo en opkomende kunstenaars...wat 帽 week in #Melkbos! #VolgdieLig
"daai diepste seer, leer my van weer probeer" #penworstel @Bittereinder @ajaxrap
4
5
Was weereens 帽 super goeie werkswinkel week met opkomende skrywers van allerhande genres! Dankie @atkv_crescendo ! #VolgdieLig
2
2
#DieHooflig skyn ook op die verhoog tydens @HEMEL_BESEM se #GodPraatAfrikaans teaterproduksie by @ArtscapeTheatre Vanaand is die laaste een hier 19h30 #VolgDieLig
1
3
Dankie dat die Lig APLUS kry!
1
Die Hooflig retweeted
Vandag eer ek in my binneste my biologiese ma asook elke uitkyk-aunty, ouma en vrou wat my onder hulle vlerk op crucial tye geneem het en steeds doen. Dis sulke onbaatsugtige liefde en omgee wat seuns soos ek by 帽 vurk op ons lewenspad, help postief bly. Dankbaar!
2
1
22
Die Hooflig retweeted
Replying to @DieHooflig
@DieHooflig tydens @JOOXMusiek se #Rymklets kompetisie... #VolgDieLig
2
2
Die Hooflig retweeted
Replying to @DieHooflig
@DieHooflig en @whadenjohannes saam met die gewilde #OomBul, die restaurant eienaar met dieselfde naam in #George!
2
4
Saam met #C4 #DieSter #DjJefx #Oxijin en meer backstage by @KKNKfees ....vanaand skyn die lig in #GeorgeStadsaal! Stiekyt
1
3