Ek Grap Net! retweeted
nou net gehijack in germiston. BB88DCGP Ford Ranger D\C 3.0 Diesel Silver kan jy vir my broadcast asb tracker is active
Ek Grap Net! retweeted
A*men Pure Shot... Coincidence!!!?? #oscarpistorius
Ek Grap Net! retweeted
Dronk ou kruip uit 'n wrak. Polissieman: Meneer is jy gesuip? Dronk ou: Natuurlik, dink jy ek's 'n donnerse stunt driver?!
Ek Grap Net! retweeted
Replying to @EkJokeNet
@EkJokeNet wat is verskil tussen n vrou en n battery ........n battery het n positiewe kant
Ek Grap Net! retweeted
In South Africa, we used to travel on the left side of the road! After 17 years of ANC Government, we travel on what's left of the road!
Ek Grap Net! retweeted
My bure se kindertjies het my nounet uitgedaag tot `n watergeveg. Ek dog ek laat weet jou, terwyl ek vir die ketel wag om te kook!
Ek Grap Net! retweeted
#afrikaansvrydag Afrikaans for a plastic surgeon specializing in boob jobs: Tupper tiet kenner
Ek Grap Net! retweeted
Non: ek bely ek dra nie panties nie. Priester: jou sondes is vergewe, betaal R20 en doen 5 wawiele to by die altaar. #afrikaansvrydag
Ek Grap Net! retweeted
#afrikaansvrydag SletSappie: cocktail met meer vodka en tequila in as sap...
Ek Grap Net! retweeted
#afrikaansvrydag Afrikaans vir n affair: Kant Rapsie
Ek Grap Net! retweeted
Waarvan word brandewyn gemaak ? Tyres & Panties. As jy dit drink wil jy net spin en spyker. #afrikaansvrydag
Ek Grap Net! retweeted
#afrikaansvrydag Afrikaans for mother in law - holkramp









