
@AfriForum se denksentrum vir selfdoen, selfbeskikking, en praktiese federalisme. | The think tank for self-doing, self-determination, and practical federalism.
Joined November 2026
- Tweets134
- Following3
- Followers304
- Likes0
The AfriForum Institute for Federalism is South Africa’s premier think tank dedicated to self-doing, self-determination, and practical federalism.
Find out more about us and our work: federalism.co.za
South Africa’s federal future won’t wait for government
What if South Africa's federal future is already taking shape, without politicians leading the way?
South Africa has a long history of federalist thinking, which dates back to the 1850s. Yet, despite decades of debate, political power remains highly centralised.
In this thought-provoking presentation, Dr @Martin_ASFL explores why federalism has repeatedly emerged as an alternative to centralised government, and why its most significant developments may now be happening outside formal politics.
youtube.com/watch?v=7zj_WKAm…
.@AfriForum se plan vir Suid-Afrika: Is federalisme die antwoord?
Vir AfriForum is federalisme een van dié organisasies se hooffokusareas. Vandaar die stigting van die AfriForum Instituut vir @Federalisme (AIF).
Dr. @Martin_ASFL, regskenner, outeur en voormalige beleidshoof by die Vryemarkstigting, staan aan die hoof van dié nuwe instituut.
Wat beteken dit vir Suid-Afrika?
youtube.com/watch?v=f_ehQgCb…
Federalism in action
Federalism isn't just something to talk about, it's something communities are already putting into practice!
@WernerHuman18, @afriforum's deputy CEO, explains federalism in action and how communities can build greater freedom, independence and self-reliance from the ground up.
From AfriForum's more than 175 community safety structures to growing cooperation between civil society organisations and think tanks, the discussion examines why building strong institutions on the ground could be the first step towards formal constitutional recognition.
youtube.com/watch?v=MieaNqyn…
Wat beteken gemeenskapsfederalisme vir Suid-Afrika se toekoms? Dr. @Martin_ASFL het tydens sy eerste openbare lesing as hoof van die pas gestigte AfriForum Instituut vir Federalisme (AIF) verduidelik hoe gemeenskappe reeds dié beginsel prakties toepas. Deur selfstandige instellings te bou, neem gemeenskappe verantwoordelikheid vir hul eie veiligheid, dienste en toekoms. Lees meer oor die nuwe instituut se fokus en die belangrike idees wat tydens dié intreelesing bespreek is. Luister ook wat verskeie akademici en leiers in die Beweging oor die stigting van die AIF te sê het.
artikels.afriforum.co.za/nuw…
Hy hou ook vol dat nadere ondersoek ingestel moet word na hoe die Khoi- en San-groeperinge ook histories, ondanks hul nomadiese bestaan, ook reeds eeue gelede die idee van federalisme uitgevoer het en ’n eie regeerstelsel, ekonomiese stelsel en oorlewingstelsel vir hulself gebou het.
1
8
Prof. Koos Malan, ’n konstitusionele juris, meen die stigting van die AIF plaas ’n konstitusionele kwessie aan die kern van AfriForum en die Beweging se aktiwiteite en vra tereg die vraag oor waar gesag moet berus. “Behoort dit noodwendig net te berus waar die Grondwet sê dit berus, en die antwoord daarop is nee. As gevolg van die faal van die staat op al drie sfere van regering en die faal van die staat met betrekking tot munisipaliteite, die polisie, ensovoorts, is dit noodsaaklik dat gesag as’t ware weggewentel moet word na ander instellings – en meer bepaald na instellings waaroor die publiek in die breedste sin van die woord self beheer het.”
1
15
