
Glaskas is a rock 'n roll band creating music with mostly Afrikaans lyrics @De0nMeiring @LLBuddahC @franklitastic Bookings: [email protected]
South Africa
Joined July 2009
- Tweets1K
- Following0
- Followers7K
- Likes38
Wanneer laas het jy Verloor Myself se video behoorlik gesien? Daar was vir lank nie ‘n behoorlike weergawe op die internet nie, maar danksy @BlixemTV is daar nou weer een. Jy kan dit hier kyk: youtu.be/89fdIXjRDXA
Ons eerste album is uiteindelik nou op meer plekke digitaal beskikbaar: album.link/za/i/218096690
Glaskas retweeted
Ons het nie altyd só uitsig backstage nie! Wow! Dankie @sndprocoza en almal wat daar was vir gisteraand se lekker @glaskas show by Augusta View in George!
Glaskas retweeted
Dit is met leedwese wat ons vandag 'n legende groet. PG du Plessis, ons gaan jou mis.
Glaskas retweeted
Tonight catch the Afrikaans pop and rock music group, @Glaskas live #atBeerhouse with @thedippintins. DJ after bands. Entrance is FREE!
Glaskas retweeted
Don't miss the hard rockin' @Glaskas live #atBeerhouse this Friday from 7pm.
Free Entry. Bookings via 0126631211.
facebook.com/events/78871373…
Glaskas retweeted
#tbt 📷 @louise_pieterse
Vanaand is @glaskas by @the_goodluckbar saam met @nagligte en @jaunim. R50.00 en jy's in! S…
Jozi!Ons kom Good Luck Bar toe 30 Junie! Bring jou vriende! #GlaskasLive facebook.com/events/14001037…
Miere is slegte troeteldiere, want
24%Hulle is te klein
24%Hulle is te veel
29%Hulle eet jou kos
24%Hulle byt
17 votes • Final results Glaskas retweeted
"My hart voel soos n legkaart en al die stukke pas nie reg nie.." - @Glaskas
Glaskas retweeted
"Wie gee om wat die mense dink?" Preach @Glaskas ✋🏼

















