DANS- & MUSIEKPRODUKSIE, 15/10/2014, @ R50 P/P. KONTAK LIEZL PIENAAR BY 014 5775936 OM VROEGTYDIG PLEK TE BESPREEK.VIR DIE GENOTVOLLE AAND!
LEIERSKAP, AKADEMIE, SPORT, KULTUUR en LANDBOU word deur die 5 kieries gesimboliseer wat tydens funksies gebruik gaan word. Awesome julle!
Die hoofleiers van 2014 het 'n pragtige nuwe tradisie begin deur 5 "kieries" aan die Hoof te oorhandig.
Lihandri Loots (HD 2014) in ligte luim by Mnr. Adolf Ellis (Hoof) tydens die oorhandiging van een van die "kieries".
Nuwe Koshuis Hoofleiers vir 2015, is: Liam Jackson by Kuschke en Martin Annandale by Cambria. Good luck you 2.
Nuwe Dogterskoshuis hoofleiers vir 2015. Sashia Sanders (Snr Koshuis en Andrea Oosthuizen (Jnr Koshuis). Sterkte!
Nuwe onder-hoofleiers vir 2015 by Heinrich Mokken (O/HS 2014). Links is Oefentse Modisaesi en regs is Clinton Dick.
Rynhardt Erasmus (links) saam met sy opvolger Dirk Erlank (regs) Hoofseun vir 2015.Sterkte Dirkie met die groot taak
Mariska Friedrich (Onder-hoofdogter 2015)(regs) saam met haar ouers Martin en Nandi Friedrich. Sterkte Maris!
Die trotse ouers van Sarah ( Onder-hoofdogter) en Amy Hurlimann (Hoofdogter) vir 2015. All of the best you 2!
1
Lindie Strydom (GHL) optrede, 15 Augustus om 15:00 in skoolsaal. Skakel 014 5775936/7 vir enige navrae. Tema - Gesin
Sterkte aan ons rugbyseuns vir Goue Leeu finaal, Saterdag 26/07 te UJ Stadion. 1e-span speel vs Trinity, 12:00; 0/16 vs Leeuwenhof, 09:15
Die rugby teen Goudrif is 'n tuiswedstryd. Sterkte vir hierdie laaste tuiswedstryd boys! Wys julle Bekker "guts"
Sterkte aan die landbouseuns met deelname aan 'n ploegkompetisie teen Western Agricultural School in Mooirivier die naweek. Veilig ry!
1
Sterkte aan die Rugby met weg wedstryde teen Goudrif, asook aan die netbal en hokkie dogters met uitspeelwedstryde oor die naweek.
Luister na Leandri Loots en Reinhardt Erasmus eerskomende Sondag, 1 Junie om 18:00 op Radio Bosveld (107.5 FM).
Rugby vs President, Saterdag 24 Mei. Sterkte vir hierdie wegwedstryde!
Onthou ook Opedag eerskomende naweek 23 - 24 Mei vanaf 15:00.
Good luck netball vs Randpark and hockey vs Carltonville on Thursday. Beide wedstryde word tuis gespeel. Kom ondersteun asb.











