Hair Time Studio retweeted
So so lekker by @Lady_J_ktz en @HairTime_studio, jou hande is die heel beste, dankie vir 'n heerlike oggend!
Hair Time Studio retweeted
So lekker, ek en @HendriMyb kuier saam by @Lady_J_ktz by @HairTime_studio, looooooooong overdue! Love yous xxx @CO_Productions
Hair Time Studio retweeted
Replying to @Lady_J_ktz
@Lady_J_ktz @DewaldWasserfal @HairTime_studio Awesome, kannie wag om weer my hare te trim nie. Maak reg vi die vakansie.
Hair Time Studio retweeted
Hierdie twee dames het my hare omtrent mooi gestyle by #AfrikaansIsGroot2014 #DreamTeam Dankie @HairTime_studio !!!
Barry ducktape @LianieMay vas aan die stoel sodat Rencha haar hare kan styleer @AfrIsGroot #kanniestilsitnie
Hair Time Studio retweeted
#hair #diaries @zkimnell @HairTime_studio #AfrikaansIsGroot2014 #stunning #best #free-hand #bun no #donut for me🙊
Hair Time Studio retweeted
Hier gaan ons. 2de show van @AfrIsGroot. Die gehoor stroom in. @Donnalee_R @EloiseCupido @BarryPret79 @venterwillie.
Hair Time Studio retweeted
Dankie @AfrIsGroot vir n aand van magic!!! Kry jou jammer as jy die een mis...@CO_Productions @BarryPret79 @Lady_J_ktz @HairTime_studio
Hair Time Studio retweeted
My naweek begin so! Whoo-hoo! Wat's jou planne? Sien so uit! @AfrIsGroot @BarryPret79 @Lady_J_ktz @CO_Productions
Hair Time Studio retweeted
Lekker naweek mense wat ek liefhet! @CO_Productions @HairTime_studio @Lady_J_ktz @BarryPret79 @FWilsonFashion @Elizma_Official
Hair Time Studio retweeted
Monique Steyn, Dewald Wasserfall, Jay du Plessis en Leah SA laat sny hulle hare by die uitstekende Hair Time... fb.me/6SOFRZwvK
Hair Time Studio retweeted
Ons doen bietjie hare vir @AfrIsGroot hier by @HairTime_studio @Lady_J_ktz @LeahMusiekSA #Lekke #DisHoeOnsRol
Hair Time Studio retweeted
Gaan saam #RenchaVorster se team @zkimnell en @miaduplessis van @HairTime_studio al die styling van die hare doen by AIG. #voorreg
Team #RenchaVorster eienaar van Hairtime en haar span @Lady_J_ktz @zkimnell en @miaduplessis gaan in volstoom besig met hare stylering.
Ons sien vreeslik uit na @AfrIsGroot harde werk wat voorlê maar genot op sy beste. Sterkte aan al die KUNSTENAARS. Hairtime sien uit!
Hair Time Studio retweeted
#AfrikaansIsGroot2014 Belangrike Info: Besoek gerus ons borge by Ingang 7 (groot tent) voor elke konsert. Allerhande lekker goedjies te koop





















