Hanro van Biljon (@HanroFamby) header
Hanro van Biljon (@HanroFamby) profile picture

since '96

Kimberley
Joined August 2011
Photo by Hanro van Biljon (@HanroFamby)Photo by Hanro van Biljon (@HanroFamby)
As n vliegtuig sou val bo op Tygerberg vanaand, sou ek miskien al my voornemings oorweeg.
Ek lê partykeer vir ure in die bad met my kop onder die water. Ek slaap elke oggend laat_ die wêreld kan wag tot later.
Eintlik wens ek net n moerse trok ry jou raak.
Enn het iemand jou vertel ons is eintlik in die hel? Die hemel wag nogsteeds vir ons_ as ons eendag net daar uit kan kom.
This world ain't exactly what my heart expected.
Hoekom kan ek en Greg nie maar net plase ruil op Hay Day nie?
Party mense se grootste probleem is dat hulle asem haal.
Don't kick a guy when he's down_ just piss on him.
Dis lekker om diep te wees in n vlak samelewing.
Country Road, take me home.
As daar so veel van ons is, hoekom sal enige iemand jou mis?
Ek lees jou tweets, asof dit 'n bybel is. :) @HanroFamby
'n Baie algemene mens met baie algemene woorde.
Call me a sinner, call me a saint.
Chuck Norris died_ then Barry Roux convinced him that he is still alive.
Met 'n soen op die wang het jy jou toekoms mooi beplan.
Te veel verskeur om sulke argumente ernstig op te neem.
"@awkwardposts: Bless friends who tell you, “text me when you get home safe”" @jannie11_jannie