VIDEO: #eNuus praat met twee slimkoppe van @HelpmekaarSA wat agt onderskeidings in hul matriekeindeksamen behaal het - youtu.be/ZoQD_jZ9ek4 @eNCA @kykNETtv @LadyBilong
Helpies ry Telkom 94.7 vir 'n doel:
Ondersteun Helpmekaar se fietsryers, wat ten bate van Huis Abraham Kriel die Telkom 94.7 ry. Gaan na die volgende skakel, en maak 'n skenking//bit.ly/2vt3yDN
Want elke kind verdien veiligheid, liefde en hoop.
6
South Africa - Drafted - #12 Zach Boonzaaier @HelpmekaarSA @ talk.ruggas.co.za/?p=1257 teapaw.org/Ruggascoza/status/1050…
3
Daar is ‘n behoefte aan 34 omgeepakkies vir oumensies wat niemand het om hulle maandelikse toiletware en ietsie te peusel aan te koop nie. Ek wil graag die Helpie-gemeenskap nooi om as ‘n gesin so ‘n oumensie aan te neem vir die res van die jaar en dan maandeliks ‘n omgeepakk ...
1
Helpmekaar vs Ben Vorster
Datum: 19 Mei 2018
Laai Rugby en Netbal Program hier af
bit.ly/HVK-BenVoster2018
KoorATKV APPLOUS : 18 MEI 2018 : HOËRSKOOL RANDBURG
OPTREDE om 19:15 in die skoolsaal
Uitslae word bekendgemaak om 20:20
Toegang: Volwassenes: R35 Skoolkinders : R15
HELPMEKAAR
VS
HOËRSKOOL TRANSVALIA EN HOËRSKOOL BASTION
SATERDAG 12 MEI
LAAI PROGRAM AF: bit.ly/Helpmekaar12Mei2018
1
GesertifiSEER: Die Musical word van 3 tot 5 Mei in die Aula opgevoer.
Dit is 'n vollengte musiekblyspel met oorspronklike teks en musiek.
Koop u kaartjies by Webtickets deur die volgende skakel te volg:
bit.ly/2HQAvzd
Landloop, Padwedloop en Pretloop Oefenkamp!
Datum: 1 – 3 Junie 2018
Plek: Ma Tala-Tla (buite Pretoria)
Koste: R960 per atleet
Dit sluit die volgende in:Akkommodasie ,Etes,VervoerInskrywingsgeld vir “Race of Faith”-padwedloop op Saterdag 2 Junie (5km/10km/15km)
Wie is w ...
Ons modeparade-kaartjies vir Vrydag- (19e) en Saterdagaand (20e) is uitverkoop. Daar is wel nog kaartjies beskikbaar vir Saterdagmiddag, 19 Mei om 14:00. Kontak gerus vir Melani Dirks [email protected] indien u graag wil kom.
GesertifiSEER: Die Musical word van 3 tot 5 Mei in die Aula opgevoer.
Dit is 'n vollengte musiekblyspel met oorspronklike teks en musiek.
Koop u kaartjies by Webtickets deur die volgende skakel te volg:
bit.ly/2HQAvzd




















