JP iets retweeted
Poland has offered entry to 4,000,000+ Ukrainians, including pets. No papers or documents needed, just come and be safe.
The Polish army has also sent a convoy filled with ammo. More is to come.
I’m proud of my country ❤️
JP iets retweeted
🎁 Giving away 8 sick @Cypherkicks #NFTs.
This holiday box comes with 6 NFTS, including the box, + 2 airdrops on New Year's Eve. 🎆
1⃣ FOLLOW @thinkgrowcrypto @Cypherkicks
2⃣ LIKE & RETWEET this tweet
3⃣ TAG a sneakerhead
Winner selected Dec 30th
#Cardano $ADA #CNFT
JP iets retweeted
“You will never know the fullness of Christ until you know the emptiness of everything else.” — Charles Spurgeon
Ek skryf die laaste 11 jaar al aan my boek, ek het nog nie eers 2 bladsye nie. Ek kry net nie woorde vir die shit wat heeltyd gebeur nie.
Ek soek nie 'n realistiese lewe nie. Om realisties te wees is om te settle vir 'n 6 voet diep graf. Hulle moet myne 12 voet diep grou, net vir ingeval.
Oor vorige tweet, die rede hoekom ek dit se is oor ons so vasgevang raak met oorlewing dat ons nie dink enige iets meer is moontlik nie. Dalk is dit net ek.
Ek dink almal het iemand nodig, enige fokken iemand, wat jou druk om jou drome te jaag met alles wat jy is en het, sonder twyfel, sonder ophou. Jou regte drome, die shit wat jy diep binne jou weet is nodig anders gaan jy jou ewigheid spandeer met spyt.
JP iets retweeted
Teken vir my 'n rowwe skets, ongenaakbaar eerlik, van hoe dit lyk daar anderkant jou ondeurdringbare skanse sodat ek kan weet waarom jou oë troebel dieptes word as jy jou kop so kantel teen my palm.

















