Glenanda block 13 went off 2 hours before scheduled loadshedding. No word from anyone on reasons and ETA. Whats happening @CityPowerJhb ?
66
Louise Jooste retweeted
Gratis konsert, Concerto’s op Klawers, op 4 Junie by SAUK se M1-ateljee in Aucklandpark in Johannesburg. Stuur e-pos na [email protected] om te bespreek voor 1 Junie.
Urgently attend to block 13 @CityPowerJhb City Power call ref is CPWEB3845081 Power not on after loadshedding. Yesterday also issues and sat 12 hours without electricity in Glenanda!
73
Louise Jooste retweeted
RSG|MAANDAG|5DES|8:30|Skakel in vir 'n spesiale dokumentêr waarmee @zarsg sy Kersfees-veldtog afskop. @CoeniedVilliers skryf 'n spesiale lied oor d Kersfees 1914 Wapenstilstand & bring hoop aan minderbevoorregtes.
Louise Jooste retweeted
In ons volgende nuusbrief:
* Hoogtepunte van ons 85 jaar vieringe van Afrikaanse radio
* Wat jy kan verwag met RSG Kersfeesprogram?
* Mariëtta Kruger kry ‘n spesiale toekenning
Teken in by control.mailblaze.com/index.…
Louise Jooste retweeted
Luister weer na die U Eie Keuse-konsert… #85JaarVanKleurEnKlank
Vandag was die dag! 85 jaar van Afrikaanse radio by @zarsg Ons het heerlik feesgevier op kantoor in Aucklandpark. Dit was net @westpackstores se ballonne, koek en kuier.
5
Louise Jooste retweeted
Afrikaanse radio is 85 jaar oud. Wat 'n voorreg om dit saam met RSG te vier wat ons elke dag inlig, opvoed en vermaak in ons geliefde taal. Ons sien uit na nog baie jare van saamkuier in Afrikaans.
#Afrikaans #radio @zarsg
Saterdag het jy ‘n afspraak met RSG en ‘n regstreekse uitsending van die U Eie Keuse-konsert! Met Eddie Clayton as dirigent en soliste Bongani Kubheka, Ockie Vermeulen, Ian Siemers, Magdalene Minnaar, Heinrich Sutton, Leon Gropp, Zanta Hofmeyr en Hlengiwe Mkhwanazi.
3
Louise Jooste retweeted
Jou kitsgids vir al die vieringe van 85 Jaar van Afrikaanse radio:
rsgplus.org/rsg-vier-so-85-j…
#85JaarVanKleurEnKlank
Louise Jooste retweeted
SABC’s only Afrikaans radio station, @zarsg, celebrates 85 years of successful and excellent broadcasting, with programming and music that is relevant, stimulating and entertaining.
Louise Jooste retweeted
Vier #85JaarvanAfrikaanseRadio saam met #RSG en @ProntuitTV môreaand 21:00 op @kykNETtv
@JoosteL @amore_swanepoel @kobusburger @elsjevj @Amorersg @willempelserrsg @GustavRsg @SuePyler @MartelizeBrink @johanrademan1 @rsgjacobs @EloiseCupido @lizelledebruin3 @antheafrederick
Louise Jooste retweeted
Hier is die wenner van die WAT se #Nuutskeppingskompetisie 2022, in samewerking met Monitor en Spektrum op @zarsg en die @ATKVSA. Baie geluk aan Desmond Thompson!
Louise Jooste retweeted
Luister vanaand 20:00 na #UEieKeuse met @willempelserrsg vir besonderhede oor hoe jy kaartjies kan kry vir die spesiale U EIE KEUSE-konsert ter viering van #85JaarvanAfrikaanseRadio
Louise Jooste retweeted
GEBORG: Kom vier saam RSG (@zarsg) 85 jaar van Afrikaanse Radio in Oktober met ‘n reeks aanbiedinge en ’n eksklusiewe konsert. Lees hier meer oor die programme oppad: netwerk24.com/netwerk24/Kuie…
























