Win a DHL W.P Rugby Official Match Jersey & BLK Hamper! 💪 Enter Below! upvir.al/ref/cj44316910?trac…
Dankie @steve_hofmeyr vir uitverkoopte aande...vir jou musiek, jou hart en dat ek kon deel wees van hierdie toer. Dit was 'n voorreg - tot volgende keer.
Swakop...Namibië se beste bate! @bobbyvjaarsveld mis jou altyd as ons hier is! #happyplace
1
Veels geluk met jou verjaardag, liewe mens! Mag jou jaar net geseënd wees. Lief vir jou! ♡♡ @JduPlessis
3
Marcha Reed retweeted
Swakopmund-kusfees bars uit sy nate. Dankie Namibië. (Nog 'n petisie val deur sy eie hol) #Streisandeffect
"My hart wil dankie sê, dat ek hierdie droom kan leef, soveel meer as wat ek vra!" #14jaar #volmaaktekring #liefvirjou @JduPlessis
Kyk net wie kom kuier in Windhoek! Kaartjies nou beskikbaar by Webtickets.com.na @JduPlessis @Franjadp @Ruan_Josh @AfrIsGroot
Veels geluk met jou verjaardag, my liefste vriend @bobbyvjaarsveld ! Mag jou dag en jaar net so spesiaal wees soos jy... We love you!!
1
Marcha Reed retweeted
Vir meer info oor die @Jukebox_kykNET toer in Namibie met @Pieter_Koen en @WillemBotha gaan na jukeboxtoer.co.za
Marcha Reed retweeted
Die manne is sterk oppad Namibië toe vir die Jukebox-toer wat môre afskop in Keetmanshoop! Dankie @ActionFord vir die spoggerige wiele!
Marcha Reed retweeted
2 weke in Namibië met dié wiele gaan lekker wees. HOOT vir ons as jul ons sien op die pad. Ons sal waai! 🤗 Sien baie uit om Namibië te sien!
Marcha Reed retweeted
Dis tyd vir @Jukebox_kykNET en vanaf Dinsdag kan jy saam met @Pieter_Koen en @WillemBotha kom kuier in Namibië. Sien jou daar!
Marcha Reed retweeted
Maak seker jy kom kuier saam met @Pieter_Koen en @WillemBotha op die @Jukebox_kykNET toer deur Namibië later die maand!
Marcha Reed retweeted
Namibië is julle reg vir die Jukebox-toer? Vanaf 21 Feb kom @Pieter_Koen & @WillemBotha kuier. Vir meer info jukeboxtoer.co.za
Marcha Reed retweeted
Kyk uit vir @Pieter_Koen en @WillemBotha in Namibie met die Jukebox-toer later die maand. Vir meer info besoek jukeboxtoer.co.za
I’m with #TeamBobby @VoiceSA, what about you? Go ahead and rally behind your team, Sundays 17:30 on M-Net.
teapaw.org/cards/18ce…
14




















