Elize Parker en haar eerste kinderboek, Bollie-Wollie en die nag voor Kersfees litnet.co.za/elize-parker-en…
5
My uitgewer Luca het goeie afslag vir die Groot Afslagweek op my onlangse leesstof: Kliek hier: lnkd.in/dFntE2wC
5
Geregtigheid vir Sky-my artikel: citizen.co.za/rekord/news-he…
9
Vriende, 'n droom word waar vir my! Dankie Jesus! Ek is op pad Aardklopfees op POtcheftroom toe! ATKV-Boeke-oase, The Roots, Potchefstroom 3 Okt. 09:00
Gratis See less
25
Ek is in goeie geselskap! Umuzi Kunstefees 2026
Ek is aan die gesels op 24 September om 12:00 by die Umuzi-teater.Die fees is van 18 September – 3 Oktober.
Lake Umuzi, Secunda
17
Dankie Leoni Benghiat vir die artikel oor my as skrywer: savryskutskrywer.co.za/skryw…
11
Cheetahs! citizen.co.za/rekord/sanpark…
5
As International Tiger Day falls on July 29, an animal welfare organisation has renewed its call for South Africa to phase out the commercial breeding and trade of captive tigers; tinyurl.com/3pt45kj5
9
As International Tiger Day falls on July 29, an animal welfare organisation has renewed its call for South Africa to phase out the commercial breeding and trade of captive tigers; tinyurl.com/3pt45kj5
12
Kyk na hierdie merkwaardige projek deur poppemeesters om bewussyn te skep oor ons olifante en aktiviste se pogings om die uitdunning van ons olifante te bekamp en te beveg. Die foto's is deur die knap span van Humane World for Animals South Africa verskaf. tinyurl.com/4n5d2maz
46
Dis Wereldboekedag op 23 April! Grafitti Boekwinkel in Pretoria gee op die 23ste 23% afslag op my boek Die eilandbruid se sluier. Normaalweg sou dit R300 kos op die 23ste is dit 'n spesiale prys van R231. Lees die eerste hoofstuk hier: acrobat.adobe.com/.../urn:aa…...
23

















