Ruan van der walt..™ (@RoanBubbles) header
Ruan van der walt..™ (@RoanBubbles) profile picture
Joined April 2013
Photo by Ruan van der walt..™ (@RoanBubbles)Photo by Ruan van der walt..™ (@RoanBubbles)Photo by Ruan van der walt..™ (@RoanBubbles)Photo by Ruan van der walt..™ (@RoanBubbles)Photo by Ruan van der walt..™ (@RoanBubbles)Photo by Ruan van der walt..™ (@RoanBubbles)Photo by Ruan van der walt..™ (@RoanBubbles)
Ruan van der walt..™ retweeted
Ek het nie 'n redder op 'n witperd nie, maar wel 'n redder op 'n houtkruis..♡†
44
44
Jy maak dit so maklik om op te staan na die seer...
Skat... moet niks minder aanvaar as skoenlappers!
Stilbly is ook praat... wegkyk is ook sien ♡
Ware mans maak nie net 'n deur vir 'n vrou oop nie, hulle maak die Bybel oop!
En die stilte wat hang om ons wat alles vertel van ons dae...
Ek sê soms goed wat ek nie bedoel nie, jy verstaan my nie, hoekom nie??♡
En die woorde wat my sal aanvaar net soos ek is, daar ....daar sal jy my kry...♥
My hart was nog altyd 'n kluis vol geheime in die nag...
In die sout van my trane van seerkry, daar....daar sal jy my kry..♥
1
In die holte wat daar leeglê in jou arms, daar...daar sal jy my kry...♡
....dit herrinner my aan die klop van jou kneukels teen my deur...♥
Buite tjank die winde soos die wolwe in die berge...
Die winter aand is om my, voor die kaggelvuur se kole waar ek my vind eks verlore....
Dat ek nie eera na 'n Karlien van Jaarsveld song kan luister sonder om aan jou te dink nie!!
Jy fool niemand met daai fake smile... self 'n dam kan ook net sovéél vat totdat dit oorloop...
Wees dankbaar vir die mense in jou lewe jy weet nooit wanneer God hulle weer gaan nodig kry...♡
Sê wat jy wil maar daar sal altyd een persoon wees wat jou gaan laat breuk maak nie saak wat...