
Bestuur & Besprekings - CO Productions - 012 751 3601 - [email protected]
Pretoria, South Africa
Joined April 2012
- Tweets1.8K
- Following79
- Followers38.2K
- Likes165
My dagboek vir 2026 is reed oop. As hy wil he ek moet in jou geweste kom musiek maak kontak CO Productions betyds!
Raai wat? Die dagboek is nou oop vir 2026. So as jy wil he ek en die band moet in jou geweste kom musiek maak kontak CO Productions op 012 751 3601.
Hierdie is die storie van Racheltjie de Beer en dieles wat ons almal uit haar dapper hart kan leer. Wanneer alles om jou donker raak en die sneeu kom op jou neer, le soos Racheltjie de Beer jou eie lewe neer.
Het julle al die musiekvideo vir my nuwe single Racheltjie de Beer gesien? Die volle video is nou beskikbaar.
Saterdag maak ek en die band geraas by Stoetbul in Pretoria. Dis free entry so maak seker jy bespreek jou tafel!
Het jy al die Robski WaterBike in aksie gesien? Jy wil beslis so een he vir jou volgende buitelug uistappie!
My koffietrokkie in Pretoria Oos het lekker warm en koue drankies en 'n hele reeks merch om na te loer terwyl jy iets drink. Kom maak 'n draai by Engen op die hoek van Atterbury & Solomon Mahlangu.