VFKTQuotes (@VFKTQuotes) header
VFKTQuotes (@VFKTQuotes) profile picture

Follow hier om daaglikse quotes van die bands- Van Coke Kartel, Fokofpolisiekar, aKING en Die Heuwels Fantasties te ontvang :)

Joined October 2012
Photo by VFKTQuotes (@VFKTQuotes)
"Op 'n naweek is my waardes laag" - Van Coke Kartel
14
7
"Dis 'n land van liefde vir drank" - Van Coke Kartel
16
8
"Voor jy jou oë kon uitvee het ons nog 'n jaar kafgedraf" - Die Heuwels Fantasties
10
8
"Die paaie bly nat in die winter" - Die Heuwels Fantasties
7
4
"While you judge and damn to hell without an eager ear" - aKING
2
1
"Met een voet in die dryfsand en die ander wat probeer om balans te vind" - Die Heuwels Fantasties
10
4
"Soet slaap sonder sonde"
29
6
"Los die kruis buite op die sypaadjie, dankie ek's veilig hier" - Van Coke Kartel
7
2
"Kom ons raak wilder as die wildtuin" - Die Heuwels Fantasties
7
1
"There's just too much of it going around these days" - aKING
1
2
"Soet slaap sonder sonde"
16
3
"Ek soek net fokken mense wat fokken dink vir hulle self" Die Heuwels Fantasties ft. Jack Parrow
19
3
"Soms as ek na die see kyk dan voel ek soos die see" - Die Heuwels Fantasties
4
2
"My voice of reason is only misleading me" - aKING
4
1
"Kan jy hierdie dier se hartsnare kielie" - Die Heuwels Fantasties
7
2
"Ek probeer net vasklou aan wie ek is" - Fokofpolisiekar
42
9
"Jy kon nog steeds nie vir jouself dink nie" - Van Coke Kartel
"Hier rond is daar niks meer oor vir ons nie" - Die Heuwels Fantasties
10
1
"Dis 'n land van liefde vir drank" - Van Coke Kartel
11
5