Die 2 wenne van vandag: cheetahs en ek! Hilux bakkie my nou! #cheetahs #curriecupfinal #toyota #hilux #2wenne
Koshuis 10 het nog nie eers begin nie en ek wil al spar toe gaan! #potchvegaskaartjie @ATKVSA #sêr16
Cause we know the joy and gladness of friendship without end..! @Knee_kol @PaulaAnnSmit @Christinehat
1
@Knee_kol @PaulaAnnSmit .. Ek wil julle net herinner julle is die rede vir my glimlag!
Beter vriendinne kry mens nie, dankie vir gistraand.! @ElsadeWet @Knee_kol @JaniYvonne @Christinehat
@Knee_kol Dis jammer dat jy nou nie restaurante mag besoek nie, want nou sal ek die HUGE GRAAF alleen moet aanpak!! #bondingTime
Julle is ongelooflik..! Mis sal julle gemis word! Dis 'n feit soos 'n koei. @Knee_kol @JaniYvonne @ElsadeWet
2
1
I've been waiting for this time to come around, but baby running after you is like chasing the clouds... #StoryOfMyLife
It's impossible to find someone who will never hurt you, so go for the one who makes the pain worth while ♥
Net so tussen ons... Wat ons nie more weet nie,, hoef ons nooit weer te weet nie..! #wilonsnogleer @PaulaAnnSmit @Christinehat @JaniYvonne
@Knee_kol Jy verjaar vandag ons gaan speel en lag... Ek joke ons gani want ek moet biologie leer.. Mar ek hoop jyt 'n SUPER awsum dag..! #18
Want as ons hier gaan klaar wees,, sal dit m0Et gevier word..! @PaulaAnnSmit @Christinehat @JaniYvonne @ElsadeWet
1
Ons het mos nie tyd vir douchebags so voor 'n opwindende vakansie wat voorle nie..!! @Knee_kol
Sit terug en ontspan, wnt die vakansie het sopas interessanter geword... @Christinehat kom saam Witsand toe...!!! @Knee_kol #tydvanonslewens
1






