anderste mens (@anderstemens) header
anderste mens (@anderstemens) profile picture
Joined January 2016
Photo by anderste mens (@anderstemens)Photo by anderste mens (@anderstemens)Photo by anderste mens (@anderstemens)Photo by anderste mens (@anderstemens)
anderste mens retweeted
Jy was my gunsteling fout gewees .
1
5
anderste mens retweeted
Baby we're perfect strangers
1
1
Ek sal aanhou soek na jou selfs al is die pad vol dorings en wil my siel dan en wan onder my invou...
2
3
Ek het jou lanklaas gesien op die roete na my hart
1
3
Dit help nie jy verloor jouself om iemand anders te kry nie.
1
4
"Ek is nie soos al die ander nie" Jy was reg.Jy's erger.
3
3
anderste mens retweeted
Ek was lief vir jou lag..
7
11
Hoe mis my hart iemand wat ek nog nooit ontmoet het nie?
1
4
13
gaan ons ooit mekaar in die oë kan kyk
1
4
Ek't geweet ek's lief vir jou toe ek begin verskonings maak oor hoekom jy my seer maak
5
9
Vergewe, maar moet nooit vergeet
Daars 'n vreemdeling in jou , 'n vreemdeling wat aan my gewete kou.
2
6
Ek onthou die dag, wat ons al 2 uit ons maag uit gelag het vir iets.Jou lag was die mooiste ding vir my.Jy was al wie ek raak gesien het.
2
3
"Jy't nooit bye gesê nie." "My hart sou dit nie maak nie."
12
10
anderste mens retweeted
Jy was al persoon wat ek gesoek het terwyl ek dronk en eerlik was
9
8
anderste mens retweeted
Om iemand te verloor is maklik, om dit te aanvaar is die moeilike deel.
9
13
Nog nooit in my lewe het ek so min omgegee oor enige iets wat rondom my gebeur nie. Watookal gebeur moet maar net gebeur.
1
3
anderste mens retweeted
ek het eintlik soveel liefde om te gee.
1
1
6
Leer om die te laat gaan wat jou soos kak hanteer en leer om die te hou wat daar is nadat mense jou kak hanteer ..
1
1
anderste mens retweeted
We're all searching for someone whose demons play well with ours