Carli ♥ (@beukeCarli) header
Carli ♥ (@beukeCarli) profile picture
Joined February 2013
Photo by Carli ♥ (@beukeCarli)Photo by Carli ♥ (@beukeCarli)
Carli ♥ retweeted
Daai oomblik wanneer jy net sy ma se hand wil skud & sê "Well done tannie.. Well done"
20
10
Jy is my gunsteling fout wat ek `n duisend keer oor sal maak.
16
8
Hulle het my wysgemaak dat jy hOm mOet laat lag om sy hart te vat, maar elke keer as hy lag is dit my hart wat hy weg vat ♡
Ja, haat is n sterk woord. Maar tog speel almal met die woord liefde asof dit niks beteken nie.
Jys van dai mense by wie ek net kan sit en niks hoef te se nie..
9
4
Nee ou , God eerste .
2
20
3
Ek't net gedink jy moet weet ek hou nog vas, terwyl jy van my vergeet.
23
11
Replying to @beukeCarli
@beukeCarli liefe j0u vriendin! Xx ♡
Carli ♥ retweeted
Hoe kry jy dit reg om my so te laat voel?
3
2
Carli ♥ retweeted
As dit nou reën , sal ek dit dalk oorweeg om te leer..
Carli ♥ retweeted
"hey babe, stuur my biki 'n leka pic?" hey babe, gaan eet 'n kaktus
42
8
Wens dit kan n0u net kom reen ♡
Na n lang hartseer dag .. Verlang ek n drukkie van my moeder ♥
14
2
Pop..ek dink jy't bietjie gesig op jou make-up...
Carli ♥ retweeted
Laerskool gee jou vriendinne, maar hoërskool wys jou net wie die regtig's is.
1
65
16
Carli ♥ retweeted
Wat ek geleer het is,as jy so lank, hard en baie lief is vir iemand kan jy nie net sommer so daarvan af wegloop nie. Liefde werk nie so nie.
59
22
Nutella is soos hemel in 'n bottel.
18
4
Die lewe is so moeilik, toe kies jy maar om maklik te wees..
19
14
"Sy is los.." - ja maar ai jy moet verstaan , haar persoonlikheid gaan haar nerens bring.. Dis haar enigste opsie !
5
2