Connie Mulder retweeted
Vriende ons is g’n slawe van die regering nie, ons is burgers van die land. Skakel môre, 7 September, om 10:00 op Solidariteit se Facebook-blad in vir 'n regstreekse bankgesprek met my en @cpm747 Ons gaan 'n belastingskokverslag bekendstel. #BelastingProtes
Connie Mulder retweeted
I predict a miraculous recovery for NkandLazarus.
#ZumaParole
#NkandLazarus
news24.com/news24/southafric…
I predict a miraculous recovery for NkandLazarus.
#ZumaParole
#NkandLazarus
news24.com/news24/southafric…
Connie Mulder retweeted
ANC: Leë geldkoffers & gebrekkige registrasie.
NGV: Dokters se kommer.
Die lot van fluitjieblasers.
Vanaand 21:00 op @kykNETtv gesels @LourensaEckard met o.a. @PieterDuToit @GvanOnselen @cpm747 @GraemeHosken
#kykNETingesprek
Connie Mulder retweeted
#InDieNuus
Solidarity says it has started a legal process to stop the proposed NSSF and mandatory state-controlled pension fund in its tracks. @SolidariDirk https://teapaw.org/t.co/APGz0a58Wu
Na @solidariteit hul op terme geplaas het, is die waansin gestop.
Die toekoms verg volgehoue weerstand teen 'n regering wat geld spandeer wat hulle nie verdien nie en gevolge veroorsaak wat hulle nie dra nie.
Hierdie is 'n marathon nie 'n naelloop nie.
businesslive.co.za/bd/nation…
If you are in Taiwan or South Korea right now - the assurance that Biden's America will help protect you might seem like a load of Kabul #Afghanistan
Connie Mulder retweeted
R112 miljard is R112 000 000 000. Genoeg om vir elke mens op 'n vol Loftus Versfeld meer as R2 miljoen te gee.
Connie Mulder retweeted
My spaarvarkie is myne nie die staat sin nie!
Enoch Godongwana op finansies beteken dat die stryd om pensioene veel erger gaan word.
Ons durf nie hier 'n tree terugstaan nie. Spaargeld mag nie steelgeld word nie.
#cabinetreshuffle #Ramaphosa
Enoch Godongwana op finansies beteken dat die stryd om pensioene veel erger gaan word.
Ons durf nie hier 'n tree terugstaan nie. Spaargeld mag nie steelgeld word nie.
#cabinetreshuffle #Ramaphosa
Ramaphosa wat Staatsekuriteit onder die presidensie inskuif dui op 'n President wat sy eie kabinet nie vertrou nie.
Zuma het die SSA gebruik om politieke opponente te probeer uitknikker.
Die faksiegeveg is nie verby nie, dit het net begin.
#cabinetreshuffle
#Ramaphosa
Dis ongelooflik.
As dit 'n mislukte staatsgreep was, dan is dit die grootste mislukking van intelligensie in SA se geskiedenis.
As dit nie was nie, dan is dit die grootste mislukking van intelligensie in SA se geskiedenis.
'n President wat erken die staat bestaan nie.
#Ramaphosa
President Cyril Rama-prosa #ShutdownSouthAfrica #Ramaphosa
Toe vind ons vanaand uit daar is 'n verskil tussen 'n redenaarskompetisie wen en 'n land regeer. #cyrilramaphosa #COVID19SouthAfrica #LockdownSA
As your lights go off due to #Stage4 today - remember that the emergency reserves were used to ensure MP's could have a virtual sitting of parliament.
#AllAnimalsAreEqual
#Loadshedding
My fellow South Africans. Once again we've been caught unprepared by something everyone could see coming. This government has done nothing to prevent or mitigate this disaster, however we have eaten well. Thuma Mina, may the odds be ever in your favour. #Ramaphosa #lockdown
That is the smell of an asbestos bridge in the Free State being burned by #AceMagashule #CyrilSuspended

















