Dan Roodt (@danroodt) header
Dan Roodt (@danroodt) profile picture

Skrywer. Denker. #Afrikaner #Patriot #Posthumanis #Bittereinder E-pos: [email protected]. Patreon: https://teapaw.org/t.co/rjWjRLT5AX. https://teapaw.org/t.co/zdL7XIKYpg

Kakania
Joined February 2009
Photo by Dan Roodt (@danroodt)Photo by Dan Roodt (@danroodt)Photo by Dan Roodt (@danroodt)Photo by Dan Roodt (@danroodt)Photo by Dan Roodt (@danroodt)Photo by Dan Roodt (@danroodt)Photo by Dan Roodt (@danroodt)Photo by Dan Roodt (@danroodt)
Nou beskikbaar! 'n Meesleurende Europese reisverhaal wat in die Middeleeue afspeel. 748 bladsye. Publikasiedatum: 30 September 2025. Slegs R340 + R60 koerieraflewering oral in SA. Klik op dié skakel: buy.stripe.com/28E6oGeDn5vo8…
3
2
12
6,204
1/2 A STRAIGHTFORWARD PATH OUT OF THE UKRAINE WAR Jeffrey Sachs has put a four-point plan on the table that, on paper at least, looks like one of the clearest attempts yet to end the fighting in Ukraine without simply kicking the can down the road. It’s not complicated, and that’s part of its appeal. Read the whole article in the first comment below.
1
187
Wat dink u van die oorlog deur die VSA en Israel teen Iran wat globale energiepryse laat styg het?
38%Ek steun die oorlog
38%Maak liewer vrede
23%Ek gee nie eintlik om nie
65 votes • Final results
1
1
699
Bienvenue à Paris! 🇲🇫
542
7,267
813
33,387
1,619,870
Dis nou vir jou 'n ding: een van my kykers op YouTube wil hê ek moet 'n video oor my verhouding tot Breyten Breytenbach opneem. Hoewel ek nie baie goed met hom bevriend was nie, het ek hom wel sedert ten minste 1982 geken en hom verskeie kere ontmoet, met hom gesels, selfs saam met hom gekuier in 'n kafee of restaurant, ens. Ek het selfs 'n foto van hom en my kinders saam in 'n Viëtnamese restaurant in Parys toe ons tweeling maar vyf jaar oud was. Ek dink ek sou iets interessants oor hom kon sê, sonder om in die soort klakkelose bewondering of sikofansie te verval waarmee baie (linkse) Afrikaners na hom kyk. Is daar nog iemand hier op Facebook wat dink dis 'n goeie idee. (Miskien wil niemand daarna kyk nie, haha?)
6
1
16
2,002
1/2 Brandstigting, plundery en straatgevegte: wat gebeur in Frankryk, en wat beteken dit vir die land se politieke toekoms? In hierdie video bespreek ek beeldmateriaal van die onluste van 17 Oktober, onder meer naby die Place de la République in Parys—in die buurt waar ek self jare gelede gewoon het. Ek kyk na die omvang van die geweld, die aanvalle op winkels en openbare geboue, en die politieke stryd rondom die gebeure. Kyk die video by die skakel in die eerste kommentaar hier onder.
2
4
10
550
Europe’s Triple Own Goal Europe’s leaders have pulled off a rare feat: open friction with the three powers the continent actually needs: Russia, China and the USA! Link to my full article underneath in the first comment.
1
2
231
1/2 Wie se draaiboek volg ons plaaslike linkses? My repliek aan Gert van der Westhuizen oor linkse en regse Afrikaners, ideologie en ons toekoms. Lees die artikel op Substack: Skakel hier onder in die kommentaar.
🤖 Made with AI
1
1
3
317
1/2 EU Capital Erupts as French Riots Cross Border Observers agree: the violent riots that have been shaking France for weeks, and now also the Belgian capital Brussels, have nothing to do with school and youth unrest. Entire article underneath.
1
2
9
426
1/2 Gert van der Westhuizen sê plaaslike regses volg Trump se draaiboek. Maar wie se draaiboek volg ons plaaslike linkses? My repliek oor linkse en regse Afrikaners — twee wêrelde, twee paradigmas. Lees hier (skakel in eerste kommentaar hier onder).
🤖 Made with AI
3
2
20
673
1/2 Is daar nog plek vir Afrikaners as Afrikaners in Suid-Afrika—met hul taal, instellings en ’n gemeenskaplike toekoms? In my nuwe video kyk ek na die ideologiese erfenis van die SAKP, die 1994-skikking, assimilasie en moontlike selfbeskikking. Kyk by die skakel hier onder in die kommentaar.
3
2
22
756