Die Wildberries © (@dieWildberries) header
Die Wildberries © (@dieWildberries) profile picture

💿 Tekens wys na hom toe nou beskikbaar♪♫ |Bookings: 📧 [email protected] |📱 064 775 9040

Cape Town, ZA
Joined July 2012
Photo by Die Wildberries © (@dieWildberries)Photo by Die Wildberries © (@dieWildberries)Photo by Die Wildberries © (@dieWildberries)Photo by Die Wildberries © (@dieWildberries)Photo by Die Wildberries © (@dieWildberries)Photo by Die Wildberries © (@dieWildberries)Photo by Die Wildberries © (@dieWildberries)Photo by Die Wildberries © (@dieWildberries)Photo by Die Wildberries © (@dieWildberries)Photo by Die Wildberries © (@dieWildberries)
Ons sien jou Vrydag 4 Maart 2022 by @diepalms van 19:00 tot 23:00 so kom kuier saam!😎 💃🕺🎶 Follow ons TikTok👇 vm.tiktok.com/ZSehVfvB9/ @MarcelleBosman @innovativerecor @dieWildberries @Christianuyz
Ons hoop jy BACK DIE BOKKE saam met ons! 🇿🇦 Ons almal gaan stres, maar geniet dit darm 'n bietjie ook.😎 Lekker rugby kyk die naweek!🏉 💃🕺🎶 #backdiebokke #sprinboks #bokke #rwc #rwc2019 #StrongerTogether
2
Ons sien jou Saterdag 12 Oktober & Sondag 13 Oktober 11:00 by @grootplaasproe .😎 Maak seker jy kry jou kaartjies by Computicket om die naweek saam met ons te kom geniet! 💃🕺🎶 Kaartjies by: https://teapaw.org/t.co/COgxP0l512 #diegrootplaasproe2019 #diegrootplaasproe #agriexpo
7
10
Saterdag 14 September sien ons jou by Krystal Beach Hotel se Oeh La La Cocktail Lounge om 19:00.😎 Kom kuier saam! 💃🕺🎶 #gordonsbay #live #show #oehlalacocktaillounge #krystalbeach #diewildberries
1
5
5
Wellington, ons sien julle Vrydagaand 20:00 by Hooked on! 😎 🕺💃🎶 #livemusic #hookedon #wellington #paarl #westerncape #afrikaans #diewildberries
4
4
Vrydagaand sien ons jou van 19:00 - 22:30 by Exhibit Restaurant se opening. 😎 Bookings: 021 465 2727 082 800 2962 #restaurant #opening #restaurantopening #exhibit #capetown #live #music #diewildberries
6
4
Sien julle vanaand Courtrai! 😎 💃🕺🎶
4
3
Saterdag 24 Augustus sien ons jou by Krystal Beach Hotel. 😎 Gratis toegang so kom kuier saam! 💃🕺🎶 #gordonsbay #krystal #beach #hotel #live #show #entertainment #afrikaans #diewildberries
6
6
Is julle reg vir Die Wildberries by The Palms Pub & Grill Saterdag 17 Augustus? 😎 Ons sien julle14:00! 💃🕺🎶
7
5
Paarl interskole 2019 is hier met @marulaboom & @diewildberries Vrydag 2 Augustus 20:00 by Paarl Rugby Klub 😎😎 Sien jou daar! 💃🕺🎶 @AfrikaansM @SACelebTweets @TafelSAberg @sa_artists @Wildberries1_0
7
6
Paarl Interskole 2019 is om die draai met @marulaboom & @dieWildberries Vrydag 2 Augustus 20:00 by Paarl Rugby Club Pub & Grub. 😎😎 Sien jou daar! 💃🕺🎶
5
4
Ons hoop om jou Saterdag van 11:00 - 15:00 by Windmeul Kelder saam met ons te sien. 😎 Kom kuier saam! 💃🕺🎶 #windemeul #wine #paarl #wellington #live #music
3
3
Clanwilliam! Ons sien julle 17:00 vir Soetes, Sop & Musiek. 😎💃🕺🎶 #live #diewildberries #ontheroad 🚗
5
6
Springbok, ons is amper oppad. 🚗😎 Ons sien jou Vrydag 20:00 by The Pot & Barrel! 💃🕺🎶 #roadtrip #noordkaap #diewildberries #springbok 🚙
13
7
Hooked on Rose Street, ons sien jou Vrydag 20:00 in Wellington! 😎💃🕺🎶
15
6
Ons sien jou Saterdag by Krystal Beach Hotel se Oh La La Cocktail Lounge in Gordonsbaai! 💃🕺🎶
15
7
Paarl! Ons sien jou by Ej's vanaand! 💃🕺🎶
19
12
Vanaand kuier ons van 17:00 tot 21:00, saam met jou by Tipples, Durbanville.😎 Kom maak 'n draai! 💃🕺🎶 #live #livemusic #Afrikaans #MusicIsLife
19
7
Onthou môreaand tree ons op saam met 'n lekker 'Sushi special' by John Dorys Fish, Grill, Sushi - Paarl Mall! 🍱🍣 En Saterdag kuier ons saam met julle by Krystal Beach Hotel se Oeh La La Cocktail Lounge. 🍹😎 Sien jou die naweek! 💃🕺🎶
16
8
Ons sien jou vanaand by Frosty's! 💃🕺🎶
15
6