Die Papier (@die_papier) header
Die Papier (@die_papier) profile picture

Die Papier is ’n nuwe, nasionale weeklikse koerant vir alle Afrikaanssprekende Suid-Afrikaners – op die rakke en aanlyn op 6 Maart 2026

South Africa
Joined January 2026
Photo by Die Papier (@die_papier)Photo by Die Papier (@die_papier)Photo by Die Papier (@die_papier)Photo by Die Papier (@die_papier)Photo by Die Papier (@die_papier)Photo by Die Papier (@die_papier)Photo by Die Papier (@die_papier)Photo by Die Papier (@die_papier)Photo by Die Papier (@die_papier)Photo by Die Papier (@die_papier)
Nadat Kimi Antonelli van Mercedes reeds as 2026 se F1-kampioen gekroon is, verskuif verskeie jaers se fokus nou na die tweede plek. Vandag se wedren is in Brasilië. #DiePapier #NuusInAfrikaans #NetVirJou #Formula1 #Motorsport
28
Lees volledig oor die gevolge vir Suid-Afrika noudat ons uit die handelsooreenkoms met Amerika geskop word. Kenners meen onder meer dat die bal hieroor nou in pres. Cyril Ramaphosa se hande is. #DiePapier #NetVirJou #USATradeRelations #SouthAfricanEconomy #InternationalTrade
44
Volgens die land se waterowerhede gebruik Gautengers 250 liter water per persoon, in pleks van die internasionale gemiddeld van 173 liter. Alle Suid-Afrikaners word gevra om minder water te gebruik. #DiePapier #NuusInAfrikaans #WaterCrisis #WaterConservation #SaveWater
19
Nuwe wetgewing oor voedsel-etikette sloer al drie jaar. Ons ondersoek wat die probleme is rondom die saak en vra ook of nuwe wetgewing werklik sal help om gesonder eetgewoontes aan te kweek. #DiePapier #NuusInAfrikaans #NetVirJou #HealthyEating #FoodLabelling
14
Dit is duidelik dat Rassie Erasmus en sy Bok-span hul oë op die Nasieskampioenskap het. Lees ons volledige ontleding en kry die uitsaaitye vir vandag se rugby en ander sport. #DiePapier #NuusInAfrikaans #NetVirJou #Springboks #RugbyChampionship #Rugby
27
Bestel solank jou varkfilet om oor die naweek gaar te maak. Varkvleis is steeds ’n bekostigbare vleissoort en die resep rek jou rande en sal jou gesin gaande hê. #DiePapier #NuusInAfrikaans #NetVirJou #Pork #Recipes
23
Koalisies blyk nou ook die voorland van die meeste plaaslike regerings in die land te wees ná afloop van vandeesweek se landwye plaaslike verkiesing. Lees alles in Die Papier. #DiePapier #NuusInAfrikaans #NetVirJou #Verkiesing #ElectionResults #PoliticalNews
22
Die gewilde Marion Holm is van vanaand af te sien as Wilmien Dekker in dié sepie. Ons vertel meer oor die karakter wat sy gaan vertolk en hoekom sy jou dalk gaan irriteer. #DiePapier #NuusInAfrikaans #NetVirJou #SoapOperas #TVDrama #EntertainmentNews
18