Qualené (@dieprobleemkind) header
Qualené (@dieprobleemkind) profile picture

Ek is daai kind wat in die hoek sit en planne maak om die wêreld oor te neem

Tussen êrens en nêrens
Joined June 2014
Photo by Qualené (@dieprobleemkind)Photo by Qualené (@dieprobleemkind)Photo by Qualené (@dieprobleemkind)Photo by Qualené (@dieprobleemkind)Photo by Qualené (@dieprobleemkind)
Qualené retweeted
kan orange is the new black season 3 asseblief nou net begin.
5
6
Ek dra nie hoodies omdat hulle my warm maak nie, ek dra hulle omdat hulle gemaklik is!**
Het jy jou matrieksertifikaat in n lucky pakket gekoop? Dis waarDEER, nie waarDEUR nie.
Net omdat jy Klein tambotieboom ken, beteken nie dat jy n moerse Heuwels fan is nie..#skriktognetwakker
Het vanoggend 'n seun sien opstaan uit sy rolstoel uit. En in ander nuus, GOD IS GROOT.
1
7
12
I'm raising my glass to those saving our ass overseas. -Cole Swindell
3
180
263
Boeremeisies, boeremeisies ORAL..
Koop iemand ooit iets vanaf die "bbm shop"??
"Kan ek jou iets vra?" - Dis net daar en dan waar ek n hartaanval kry!
"If travelling was free, you'd never see me again."
20
4
Qualené retweeted
Bio is lekker. Tot jy als moet leer.
Wat sou white girls sonder Retrica doen?
1
12
6
When someone sneezes in class 9gag.com/gag/ax2MBd1?ref=tp
47
1,682
1,724
Meeste mense: Ek sal kaalvoet loop, oor die berge vir n bietjie hoop. Ek: Ek sal kaalvoet loop, oor die vloer vir n bietjie BROOD.