Meskien is niks soos wat ek dink dit is nie. :) @DirkiePret xx
" Nes ongebore Babbas huil ek nie oor die onregverdigheid van die lewe nie. "- FPK. @DirkiePret @thaniica
1
Beweeg aan, maar moenie vergeet nie ;) wyse woorde van @jaco_kleynhans xx
Uitputende dag vir ons 3 agter die rug #20kilos #12ureOpOnsVoete ;) dag is gemaak @JR0565 @Gouws14Dian xx
“ Your body can do anything, it’s just your brain you have to convince.” @martiii_02 @arras07 @claassen342
Romeine 12:9 " Die liefde moet opreg wees. Verafsku wat sleg is en hou vas aan wat goed is " @DirkiePret ♥️ xx




