Vanaand 19:30 kuier ons saam met die voormalige skrumskakel van die Springbokke en die Vrystaat, Barry Wolmarans op SuperSport 11 - Dstv Kanaal 211.
1
Vanaand 19:30 kuier ons saam met die voormalige Springbok skrumskakel met die breë glimlag, Werner Swanepoel, op SuperSport 11 - Dstv Kanaal 211!
2
Vanaand 20:00 op SuperSport 11 - Dstv Kanaal 211 - gesels ons met Rapport se spesialis rugbyskrywer, Hendrik Cronje, en bekroonde joernalis en skrywer, Dan Retief, oor die komende Britse en Ierse Leeutoer! Kom kuier saam met hierdie kenners en nooi sommer jou vriende ook uit!
Vanaand 20:00 bring ons die voormalige Springbok slot, Hennie Bekker, na jou sitkamer! Steek aan die kaggel en kuier saam op SuperSport 11 - Dstv Kanaal 211!
Vanaand 20:30 op SuperSport 11 - Dstv Kanaal 211 - kuier ons saam met die voormalige Springbok-kaptein en -keurder, Dr Hannes Marais!
1
Die voormalige Springbok, Gurthrö Steenkamp, kuier vanaand 20:00 saam op SuperSport 11 - Dstv Kanaal 211.
Ricardo Loubscher kuier vanaand 20:00 saam met my en Wynie Strydom op SuperSport 11 - Dstv Kanaal 211. Hoop jy en jou vriende kuier ook saam!
1
Vanaand 20:00 gesels ons met die voormalige Springbok, André Pretorius, oor sy loopbaan, maar ook oor die Varsity Beker waar hy die span van Pukke afrig. Kuier saam op SuperSport 11 - Dstv Kanaal 211.
1
Kuier vanaand 20:00 op SuperSport 11 - kanaal 211 - saam met die voormalige Springbok en President van die Leeus Rugby-unie, Kevin de Klerk!
Rugby Kuiers het nou 'n vaste gleuf op Woensdag-aande op SuperSport 11 - Dstv Kanaal 211! Vanaand 21:00 gesels ons met die voormalige Springbok en Cheetah, Andre Venter, en van volgende Woensdag af kuier ons 20:00 met nog 'n bekende in die rugbywêreld!
Ons kuier saam met die Currieber Kampioene se Jake White en Willem Strauss van 17:30 af op SuperSport 11 - Dstv Kanaal 211!
Gesels vanmiddag 17:30 met die legendariese speler en administrateur en een van die bekende Strydom broers, Piet Strydom! Op SuperSport 11 - Kanaal 211.
1
Kuier vanmiddag van 17:30 af saam wanneer die Besturende Direkteur van die Cheetahs, Herald Verster, ons gas is.
Heyneke Meyer kuier van 17:30 af saam en gesels onder andere oor sy nuwe boek op SuperSport 11 - Kanaal 211.
1
Vanaand van 19:00 af op SuperSport 11 - Kanaal 211 kuier ons saam met JP Nel, Jaco Engels, Neil Powell en Werner Kok.

