Ek, elke keer as ek onthou @_horny_manatee is iewers anders op die planeet.
My pa commentary deur movies is die enigstes wat ek duld.
(E.T.) "Dis wat ek like van hierdie ruimtetuie. Hulle fókóf. 1 2 3 Daar pull hy."
Fighting fire with fire is nooit meer toepaslik as wanneer jy water drink en jou gesig afspoel om op te hou huil nie.
2
"Is jy nog steeds hier?"
"Ongelukkig. Ek bedoel nie by die werk nie, ek bedoel op ons planeet, aarde."
4
Daar is nie 'n liedjie op aarde wat ek meer haat as Sheppard -Geronimo nie. My vriende doen alles in hulle vermoë om my gereeld te herinner.
1
My selfmoord brief sal die lirieke van Snotkop - Woestersous wees, sodat almal verstaan waarom ek moes.
(Cc @_horny_manatee soos Aromat.)












