"Oh my word, almal met wie ek in Jool afgehaak het, is hier vandag. Great." - Damestudent by Leierskapkonferensie (2012)
"Niemand vra vir my of ek eerstejaar is nie, want ek is te vet" - Nagraadse student in Nu'Bar (2006)
"Mense moet ophou om te dink drama-studente is dom. Ons is nie dom nie, ons is average." - BDram intellektuele (2013)
"Jy's soos 'n 300g steak wat perfek gaargemaak is. Ek's soos 'n persoon wat 2d laas geëet het." - Mansstudent het basiese behoeftes (2013)
"According to these parameters, an arts degree is slightly better than doing nothing, but not by much." - AW-dosent (2013)
"Die helfte van [manskoshuis] se inwoners is nog in matriek." - Mansstudent oor volwassenheid (1999)
"Ek sal daai stukkie vleis oor die kole wil gooi!" - Student se vleislus word aangewakker deur Simonsbergers wat raakrugby speel (2012)
"Om op die netwerk te wees sonder 'n virusprogram, is soos om seks te hê sonder 'n kondoom." - Student verduidelik aanlyn-sekuriteit (2000)
"'n Gentleman is nie, soos Emsie Schoeman sou sê, 'n man wat weet hoe om ertjies met 'n vurk te eet nie..." - HK-wysheid aan 1ejaars (2007)
"'n Donkie stamp nie sy kop twee keer nie, 'n dronkie wel." - Ou aan sy meisie wat weer in Helshoogte wil gaan kuier (2013)
"Obviously het die kondoom campaign nie gewerk nie." - Gehoor in die SR-kantoor nadat 'n pak babadoeke daar ontdek is (2001)
"Baie meisies ken my ook, maar net tydens eksamens." - Sielkunde-professor aan gewilde student tydens Vensters (2006)
1
"Ag, hulle doen shit met masjiene." - Nagraadse Geskiedenis-student verduidelik wat Megatroniese Ingenieurs nou éíntlik doen (2010)
"I don't attempt-to-kiss and tell." - Student refuses to spill the beans on a (less successful) night out (2011)
