Klyntji.com (@klyntji) header
Klyntji.com (@klyntji) profile picture

Divers, progressief en vars

Joined December 2013
Ons sê vir eers cheers vir X, maar ons woeker voort op ander platforms. Geniet jy Klyntji-inhoud? Kom sê hallo op Instagram, Threads of Facebook, en teken in vir ons nuusbrief om op hoogte te bly met nuwe stories en ander nuus: klyntji.com/nuusbrief 🖤
1
92
"Liefde was volop sonder ienage grense, net soes sy," skryf @Gaireyah oor Diana Ferrus se begrafnis, wat op 14 Februarie 2026 in Worcester gehou is. Lees haar huldeblyk aan dié ikoniese digter en mentor: klyntji.com/joernaal/2026/2/…
1
69
"Daar is vir my nie ’n erger woord as die outydse 'reinheid' en 'skoon' nie, en die idee dat iets moet rein en skoon wees. Ek het nog altyd ’n instink om dinge net op te fok." Lees die onderhoud met Willemien de Villiers: klyntji.com/joernaal/2026/2/…
54
💥 Aandag, alle navorsers! Kom maak die sirkel groter by Klyn Akademie: klyntji.com/joernaal/2026/2/…
2
1
76
Nie ’n beurshouer of lid van die @SAAkademie nie? Doen aansoek om ’n assossiaatlid te word! Stuur eenvoudig ’n e-pos aan [email protected] om navraag te doen. Sodra jy ’n lid is, kan jy laat waai met jou voorlegging aan Klyn Akademie. 💥
24
KYK: Dis óók Klyntji, ’n kortfilm deur Paula Stephanie Kruger en Drianco Fourie (aka Hendriek Bleik). ’n Storie het ’n begin en ’n middel en ’n einde. Maar dié storie begin so … youtube.com/watch?v=ONfUDTXG…
1
107
Gedagtes oor sanuk en sabai, van die Ooste tot in Suid-Afrika: klyntji.com/joernaal/2025/12…
1
58
Voor | ná | intussen: 'n blik oppi vyfde Swart Afrikaanse Skrywersimposium. Dis tyd om oo Afrikaans as geheel met meer verbeelding en nuuskierigheid te dink: klyntji.com/joernaal/2025/12…
37
Midde-in vanjaar se 100 jaar vieringe van Afrikaans as amptelike taal, het ’n aantreklike en misterieuse koffietafelboek op boekwinkels se rakke verskyn: klyntji.com/joernaal/2025/12…
1
41
Ruk en Rym: Hiér is die nuwe alternatiewe Afrikaanse kunstenaars: klyntji.com/joernaal/2025/12…
49
Is daar 'n uitkoms vir Wit middeljarige punks?Celeste Theron skryf oor 'Ek is nie Danie': klyntji.com/joernaal/2025/12…
1
36
Celeste Theron deel haar gedagtes oor 'n toneelstuk wat sy by vanjaar se Toyota Stellenbosch @Woordfees gekyk het: klyntji.com/joernaal/2025/11…
36
Splinternuut: 'n Klyntji-korpus, gratis vir navorsers. Gerhard van Huyssteen, professor in Afrikaanse taalkunde en taaltegnologie aan die @theNWU wat ook by CTexT betrokke is, deel meer oor die proses en bevindinge: klyntji.com/joernaal/2025/11…
1
59
Come one, come all! Be there or be square! Bring jou vrinne en jou vyande!
45
Ons teksredakteur skryf oor waarheen haar tarotkaarte haar gelei het: klyntji.com/joernaal/2025/10…
29
Ná sy show in Berlyn gesels Anelia Heese met ons eie donkerprins van blues, Albert Frost: klyntji.com/joernaal/2025/9/…
1
46
Plus: Albert Frost toer in Oktober saam met die ander Suid-Afrikaanse kitaarlegende, @danpatlansky, by die @BARNYARDTHEATRE (3 Oktober in Pretoria, 4 en 5 Oktober in Johannesburg, 8 Oktober in Durban en 15 Oktober in Kaapstad). Kaartjies via barnyardtheatre.co.za.
27