Kruiskerk (@kruiskerkcom) header
Kruiskerk (@kruiskerkcom) profile picture

NG Moederkerk | Kruiskerk Stellenbosch. Die diens is informeel, praise en worship word deur die band gelei en die res deur jou

Stellenbosch
Joined June 2011
Photo by Kruiskerk (@kruiskerkcom)
Indien jy met 'n Dominee wil gesels, kontak hulle gerus by 074 354 0088 (24/7 beskikbaar) #omgee kruiskerk.com/leraars
Indien jy 'n dringende behoefte het om met 'n dominee te gesels, skakel gerus die alle ure noodnommer. ow.ly/i/hzt2U
Geen Erediens Sondag, 20 Maart, om 19:00 a.g.v. US vakansie.
Indien jy graag met een van die predikante wil gesels, kliek op die skakel vir hul kontakbesonderhede. ow.ly/ZrKVG...
Indien jy die behoefte het om met ‘n dominee te wil gesels, skakel gerus hulle alle ure nommer by 074 354 0088
DVD's @ R20 / CD's @ R10 van die eredienste is beskikbaar. Stuur 'n epos aan die Crux kantoor indien jy sou belangstel @ [email protected]
Indien jy graag met een van die predikante wil gesels, kliek op die skakel vir hul kontakbesonderhede. ow.ly/YGWOi
DVD's @ R20 / CD's @ R10 van die eredienste is beskikbaar. Stuur 'n epos aan die Crux kantoor indien jy sou belangstel.
Indien jy graag met een van die predikante wil gesels, klik hieronder vir hul kontakbesonderhede: ow.ly/Ylill
Kliek op die skakel om die preke af te laai, indien jy een gemis het. #aantafelmetJesus ow.ly/YlloD
DVD's @ R20 / CD's @ R10 van die eredienste is beskikbaar by die Crux Kantoor. Stuur 'n E-pos aan [email protected]
As jy 'n verskil wil maak in die gemeenskap met jou gawes, gaan kyk gerus op kruiskerk.com na die verskillende aksies.
Die aansoeke vir Atlete vir Christus sluit Sondag. Stuur 'n e-pos of kry ons Sondagaand na kerk in die Khaya! ow.ly/i/gDJwe
Indien jy 'n behoefte het om met 'n predikant te gesels, skakel gerus die alle ure nommer ---> 074 354 0088
DVD's @ R20 en CD's @ R10 van die eredienste is beskikbaar by die Crux kantoor.
Gebruik die geleentheid om deel te word van 'n #kleingroep! Stuur 'n epos na [email protected] en word deel van die #7weke reeks.