Sêr (@kykNETser) header
Sêr (@kykNETser) profile picture

ons sing saam met al die kampusse. #kykSER

hou daai noot op jou kampus
Joined July 2011
Photo by Sêr (@kykNETser)Photo by Sêr (@kykNETser)Photo by Sêr (@kykNETser)Photo by Sêr (@kykNETser)
Sêr retweeted
Beste eie komposisie vir damessêr gaan aan Marjolein van Kovsies @sernationals #serrenbosch
3
4
Sêr retweeted
Marjolein van Kovsies wen R3000 vir beste uitvoering van voorgeskrewe lied by @sernationals #serrenbosch
3
4
Sêr retweeted
Veritas van Kovsies wen eie komposisie met hulle Gebed vir Suid-Afrika @sernationals #serrenbosch
1
2
Sêr retweeted
Veritas van Kovsies wen beste uitvoering van voorgeskrewe lied @sernationals #serrenbosch
1
1
Sêr retweeted
Huis Erika van Tuks eindig derde by @sernationals #serrenbosch
Sêr retweeted
Tweede plek in damesafdeling by @sernationals #serrenbosch gaan aan Marjolein van Kovsies.
3
3
Sêr retweeted
Algehele dameswenners van @sernationals #serrenbosch is Hippokrates van Universiteit Stellenbosch.
4
7
Sêr retweeted
Derde plek by @sernationals #serrenbosch in mansafdeling gaan aan Pieke van Universiteit Stellenbosch
4
1
Sêr retweeted
Naaswenners by @sernationals #serrenbosch is Sonop van Universiteit van Pretoria.
1
1
Sêr retweeted
Geluk aan Veritas van Kovsies met eerste plek in mansafdeling by @sernationals #serrenbosch
1
4
Sêr retweeted
Algehele wenners van Universiteitesêrfinaal is Veritas Mans van Kovsies @sernationals #serrenbosch
3
2
@woorde222 nationals sal die 16de Oktober uitsaai op TV. Daarna sal ons dit op YouTube sit.
Vir almal wat gevra het, ons sal later die maand die volle @ATKVSA nationals Sêr Finale op Youtube laai.
1
1
@MarcoSpaumer lekker man, nou gaan ons braai...
Dankie aan almal wat ons die jaar so mooi ontvang het en dit vir ons lekker gemaak het op jul kampus. Ons sien jul volgende jaar.
2