Luane retweeted
Altyd In My Drome wys nog net tot Sondag by @BrooklynTheatre Kry jou kaartjies nou by brooklyntheatre.co.za
Soooooo lekker om vir @JoshuaNaDieReen op die Gospel Skouspel 2017 verhoog te sien! – at Cape Town, South Africa
Luane retweeted
#GROOTvoorreg om vandag met ons gaskunstenaars, Saarkie te gesels - #SKOOLMETDIEBESTEGEES ift.tt/2vlE8Dz
Luane retweeted
Liza Bronner is ons gaskunstenaar vanoggend by HS Garsfontein en ons kan nie wag om haar netnou in aksie te sien n… ift.tt/2vUJOZo
Luane retweeted
Francois van Rensburg gesels met ons gaskunstenaar @LizaBron #SKOOLMETDIEBESTEGEES
Luane retweeted
Jôh maar hierdie twee saam met die Garsies is 'n #GROOTgeesCombo #SKOOLMETDIEBESTEGEES @Beeld_Nuus @CrisisOnCall
Luane retweeted
Replying to @lindiestrydom
@lindiestrydom skop #klankgolf2017 af met die tema: Jou gemeenskap het jou nodig. "Jou gemeenskap het JOU meer as jou goed nodig"
Luane retweeted
Die 'before' en 'after' foto's van ons 67 minute vandag vir Sinah Maleka se Angels of Grace Day Care Centre #Madibadag2017
Luane retweeted
Die mure van Sinah se sentrum spog nou behoorlik met helderkleurige kinderkuns #Madibadag2017 ift.tt/2uuVml7
Luane retweeted
Vandag sou nie moontlik gewees het sonder amazing borge nie. Dankie Spar, BB Motorgroup, PEP, Take Action Ministry… ift.tt/2u4vJoq
Luane retweeted
BB Motorgroup oorhandig 'n tjek ter waarde van R20 000 vir die opheffing en verbetering van Sinah se sentrum! #Mad… ift.tt/2u45jD5
Luane retweeted
67 mense gaan in 67 min die sentrum ophelder na @GrootFM nagenoeg R60 000 donasies ontvang het vir die opheffing van Sinah se sentrum!
Luane retweeted
GROOTfm 90.5 se vriende van SPAR en Build It het R20 000 geskenk vir vandag in die vorm van verf en boumateriaal! … ift.tt/2uu1WYS
Luane retweeted
Die kunstenaar en
ontwerper van die prentjies wat in hierdie stadium nog net buitelyne is, is die regisseur van d… ift.tt/2vcjuWR
Luane retweeted
GROOTfm 90.5 personeel is oppad na Hammanskraal waar n span van 67 mense van SPAR, Build It, PEP en die BB-groep s… ift.tt/2uDkGG2
Ek is gereed, verfkwas in die hand om my 67 min vir Madibadag te gee vir die opheffing van Sinah se sentrum! #KLEURVOLLEverskil #Madibadag
1
Luane retweeted
Dis GROOT. Dis eksponensieël GROTER. Dis die @EcsponentLtd #GROOTboot2018 met @kykNETtv aanboord van die MSC Sinfonia vanaf 6 – 9 April 2018


























