Daar is al gedigte oor jou glimlag geskryf.
Skildery van jou siel geverf.
Liedere oor jou hart gesing.
Probleemkind ♡ retweeted
Hulle sê met die regte persoon langs jou sy, kan jy die wêreld aanpak.
Jy was my regte persoon, maar jy is nou agter my in my verlede.
Probleemkind ♡ retweeted
Rus in vrede alle Mamma's wat nie hier is om Moedersdag saam hul families te deel nie..
Without Mayday Parade my phone would have no music_♡ They are truly amazing! @Mayday_Parade @maydayalex
1
I think my favorite thing about this generation is how seriously everyone takes their Hogwarts house." @MeghanvZyl @ShaeStruck
2




