Chanette Paul (@Chanettie) header
Chanette Paul (@Chanettie) profile picture

South African novelist, erratic gardener, wretched cook and cat lover.

Stanford, South Africa
Joined March 2010
Photo by Chanette Paul (@Chanettie)Photo by Chanette Paul (@Chanettie)Photo by Chanette Paul (@Chanettie)Photo by Chanette Paul (@Chanettie)Photo by Chanette Paul (@Chanettie)Photo by Chanette Paul (@Chanettie)Photo by Chanette Paul (@Chanettie)Photo by Chanette Paul (@Chanettie)Photo by Chanette Paul (@Chanettie)Photo by Chanette Paul (@Chanettie)
Die huurpag is duur gekoop nie soseer met geld nie, maar met 'n veel duurder kommoditeit. Eers toe Georgie Verlatenfontein toe moet vlug ná 'n twiet wat haar baie suur bekom het, hoor sy wat die ware storie is agter die huurpag wat haar peetma hou. @LAPAUitgewers @Chanettie
2
2
'n Weldeurdagte plot waaraan ek nog ’n geruime tyd sal herkou. #murasie #fiksie @Chanettie @LAPAUitgewers
2
3
“Al die elemente is daar vir ʼn lekker lees, en boonop is daar genoeg misterie en angswekkende gebeure om jou tone te laat krul van vrees.” – Wilna Adriaanse Droomvanger deur Chanette Paul is hier beskikbaar: ow.ly/n2dW50FtNRv
2
2
Vywervrou? Nee, ʼn kaivrou. Dis wat sy is. Marilyn deur Chanette Paul is hier beskikbaar: ow.ly/bsnF50FrCGt Moet nie vergeet van ons kompetisie nie! Jy kan Marilyn wen deur hier deel te neem: ow.ly/gcVN50FrCJZ
2
2
As jy hou van 'n sterk, volgehoue spanningslyn en moord in Agatha Christie-styl, sonder 'n oormaat van bloed en derms, is Droomvanger se 382 bladsye dalk net wat jy soek @LAPAUitgewers @Chanettie
1
4
Wanneer die bonatuurlike inmeng met die werklikheid. Bestaan daar VVV’s? Is die legende van die Paaiboelie waar? Wanneer word verbeelding werklikheid? Ontdek die krag van stories. Chanette Paul se Paaiboelie en Uit die bloute is nou beskikbaar by jou naaste boekwinkel.
3
5
Our online store now open. All orders will be dispatched from Monday 4 May. graffitibooks.co.za #booksAreEducational #booksareessential
Skrywers is mense net soos ek en jy en isolasie is vir hulle ook iets om aan gewoond te raak. Besoek Lapa se blog en lees meer oor hoe @Chanettie haarself besig hou tydens hierdie onbekende tye. blog.lapa.co.za/skrywer-insp…
1
1
LDie onsigbare gevaar van emosionele mishandeling netwerk24.com/Sarie/Myself/B… via @SARIETydskrif @LAPAUitgewers @Chanettie
4
3
.@LAPAUitgewers het groot nuus – die derde boek in Chanette Paul se Vywervrou-trilogie het pas op ons rakke verskyn. Hier is ‘n kykie na die vorige twee boeke in die reeks, Lira en Mirre, wat in 2019 verskyn het. Watter een was jou gunsteling? readinglist.click/sub/lira-e…
3
5
7
We took December off for our #ReadingAfrica event, but our monthly author spotlight sale is back! This month's spotlight author is Chanette Paul! A best-selling author of over 40 novels, @Chanettie's novel SACRIFICED is on sale at our site all this month catalystpress.org/januarys-s…
1
2
2
Mirre is hier! Ons is baie opgewonde oor @Chanettie (Chanette Paul) se tweede boek uit die Vywervrou-trilogie wat nou beskikbaar is. As naweekbonus het ons vir julle die eerste hoofstuk op ons blog gelaai. Klik hier om dit te lees: blog.lapa.co.za/uittreksel-m…
1
2
Mirre, die tweede boek in die Vywervrou-trilogie, het geland! Hier is 'n voorsmakie. web.facebook.com/LAPA.Uitgew…
1
Wat 'n wonderlike, luisterryke geleentheid was dit nie! Baie dankie @ATKVSA! youtube.com/watch?v=QJry0W8-…
2
Chanette Paul retweeted
Die kategorie Prys vir Liefdesroman se beoordelaars was Shireen Crotz, Roela Hattingh en Madri Victor met die wenner: Uit die bloute – @Chanettie @LAPAUitgewers #woordveertjies
8
1
14
Feel like trying a thriller this #WITMonth? We suggest SACRIFICED by @Chanettie (trans Elsa Silke)! This border-and-era hopping thriller-meets-family-drama is Chanette's first English-language release! Read an excerpt at our site catalystpress.org/adult-book…
1
2