Geheime loop diep en baie word daardeur geraak @LAPAUitgewers #elmariedercksen
Lani en Elliot balanseer nie en die vonke spat #Madeliehuman @CrazeChristine @Romanzaklub @LAPAUitgewers
Barcelona hou vir haar bitter herinneringe in, maar dalk vind sy nou liefde daar @MevDoeminie @Romanzaklub @LAPAUitgewers @CrazeChristine
Heléne Booyens se volgende twee prettige prenteboeke vir beginnerlesers @nadine_petrick @LAPAUitgewers #helenebooyens
Soms moet jy in die verlede delf om jouself te vind #zeldabezuidenhout @JonathanBallPub @LynneSchoeman @jbp_local
28
Hoe gemaak as jy geshun word? Jy doen iets beters! @LAPAUitgewers @nadine_petrick #zeldabezuidenhout #lapakinderenjeugboeke
Kan 'n klein groepie met uitsonderlike vermoëns die planeet red? @JacoletvdBerg @nadine_petrick @LAPAUitgewers
6
'n Mooi, ongekompliseerde liefdesverhaal, totdat dinge na die einde se kant, lelik skeef loop. @LAPAUitgewers @Romanzaklub @CrazeChristine @FeliciaSnyman
'n Tweede kans is moontlik na 'n groot trauma @Romanzaklub @LAPAUitgewers @CrazeChristine #mariettewenhold
Is 'n tweede kans moontlik vir Ruben en Carli nadat 'n groot misverstand hulle uitmekaar gedryf het? @Romanzaklub @LAPAUitgewers @CrazeChristine #mariroberts
'n Sterk vrou versus 'n intimiderende buurman sorg vir 'n goeie romanse. @Romanzaklub @CrazeChristine #cecilianortje @LAPAUitgewers
Die storielyn is veel meer as die verhaal van ’n swaeltjie wat liefdevol versorg word totdat sy herstel en weer kan vlieg. Dit is ook die grootword van Tumelo @LAPAUitgewers @nadine_petrick @FanieViljoen2
Verhoudings wat op verskillende maniere uitgedaag word, is volop in die ryk storielyn. #sunetduplessis @CrazeChristine #luca @LAPAUitgewers
Die dinamika tussen Kleinben, die vlieënier van die reddingspan, en Melanie, is sommer vanuit die staanspoor vermaaklik. @Romanzaklub @LAPAUitgewers @jaco_versfeld @CrazeChristine
Talle raaisels en 'n groot misverstand kelder byna die verhouding @LAPAUitgewers @Romanzaklub @CrazeChristine #salmaswanepoel
Lieflike bundel saamgestel deur Antjie Krog, wat oud en jonk gaan fassineer @nadine_petrick @LAPAUitgewers #lapakinderenjeugboeke
Dinge raak gevaarlik op die spoor van 'n berugte swendelaar @elsawinckler @CrazeChristine @Romanzaklub @LAPAUitgewers
Die ontwikkeling van die held maak hierdie verhaal uitsonderlik. #dinabotha @CrazeChristine @Romanzaklub @LAPAUitgewers
Twee mense, elkeen met sy eie stryd, vind mekaar in Albastroshoek @CrazeChristine #luca @LAPAUitgewers @RhombusMediaRSA #dieeilandbruidsesluier




















