☀️'Ja (@My_Saak) header
☀️'Ja (@My_Saak) profile picture

Ek verkies die Stofpad bo die Teerpad. Boer is in ons bloed. Vir God, Volk, Vaderland en Taal. Voete op die aarde en oë op God.

Joined March 2013
Photo by ☀️'Ja (@My_Saak)Photo by ☀️'Ja (@My_Saak)Photo by ☀️'Ja (@My_Saak)Photo by ☀️'Ja (@My_Saak)Photo by ☀️'Ja (@My_Saak)Photo by ☀️'Ja (@My_Saak)Photo by ☀️'Ja (@My_Saak)Photo by ☀️'Ja (@My_Saak)Photo by ☀️'Ja (@My_Saak)Photo by ☀️'Ja (@My_Saak)
The face of racism: People die and this lady makes a mockery. Thinking it is okay to laugh while families are in pain and mourning the loss of a loved one? This is what racism looks like.
1
1
3
President Cyril Ramaphosa : Lift the ban on cigarette sales in South Africa - Sign the Petition! chng.it/h2FZqbrc via @Change
2
The government : NO TO 5G !!!! chng.it/qNSbmRH2 via @UKChange
1
Kids, keep your head in school and your arse out of jail....⬇️
3
3
Het julle al Steve se boeke gelees? Indien wel wat is jou gunsteling boek? Moenie sê ek is die enigste getroue volgeling wat (tot my skaamte) nog nie eers 1 gelees het nie 🙈. Ek is lief vir lees, maar kry min tyd. "Note to self": Skaf aan en begin lees, dis lankal agterstallig!
4
1
1
Terwyl Twitter van lyn was vroeër vanaand 🙄 Hoe kan mens -1 persoon volg en -1 volgelinge hê 😲😂
3
Nou hoe slaap 'n mens weer nadat 'n ongenooide gas ons erf kom bewandel het en met iets op sy rug homself weer verskoon het. Dankie vir honde wat groot alarm gemaak het. 😡
2
10
1
49
Ek bevind my tussen rooi grond en doringbome, die stilte wat hang het ek bykans vergeet. Bevoorreg is ek om by my hartsmense te wees. My bejaarde ouers bring 'n stille tevredenheid. Waar is die dae wat hulle jonk en ons nog net kinders was.
2
3
34
Oop vlaktes van die platteland.... Dis vir my mooi
1
20
Op pad na die Noordkaap is dit 'n hartseer gesig wat terugkyk vanuit die Noordwes dorpies wat al hoe meer verval. Soos 'n klomp hartseer, vuil gesiggies wat deur 'n dowwe venster vir jou loer.
21
45
6
187
Rus sag Paul Eilers 🙏
5
1
26
Een van die pragtigste plekke in Suid Afrika. Wanneer jy daar staan besef jy hoe klein jy werklik is. Hierdie foto's is geneem met die laaste groot vloed Februarie 2010. Was jy al daar? ▪️Foto's geleen
9
9
1
55
Ek is dalk een van min, maar het nooit behoefte gehad aan reis nie. Nee, die wêreld wou ek nie sien nie. Ek is 'n sleg reisiger. Al wat ek ooit wou doen is om die spore van my voorsate te volg. Ou murasies en grafte besoek. Het jy al gevoel asof daardie plekke ook met jou praat?
1
2
2
23
Jare terug moes ons 'n brief skryf in die Afrikaanse klas - "Aan die toekoms". Die brief moes jouself en die wêreld waarin jy leef beskryf, sodat dit aan die geslagte wat kom sou insig gee. Hoeveel anders sou my brief nie vandag wees nie. Vertellings van verraad en waaksaamheid.
1
2
For those who voted DA. Well done in helping the ANC 🙄 DA COUNCILLOR HELPS ANC TAKE CONTROL OF CEDERBERG MUNICIPALITY ewn.co.za/2019/06/26/da-coun…
1
1