Lloyd Phillips (@PhillipsLM) header
Lloyd Phillips (@PhillipsLM) profile picture

Snr joernalis @Landbou. My tweets word nie noodwendig deur my werkgewer onderskryf nie. RT's is nie noodwendig 'n onderskrywing nie.

Mooi River, South Africa
Joined August 2011
Photo by Lloyd Phillips (@PhillipsLM)Photo by Lloyd Phillips (@PhillipsLM)Photo by Lloyd Phillips (@PhillipsLM)Photo by Lloyd Phillips (@PhillipsLM)Photo by Lloyd Phillips (@PhillipsLM)Photo by Lloyd Phillips (@PhillipsLM)Photo by Lloyd Phillips (@PhillipsLM)Photo by Lloyd Phillips (@PhillipsLM)Photo by Lloyd Phillips (@PhillipsLM)Photo by Lloyd Phillips (@PhillipsLM)
Lloyd Phillips retweeted
’n Oos-Kaapse boer sterk tans aan nadat gewapende rowers hom aangerand het. Agri Oos-Kaap het bevestig dat dit die derde aangemelde plaasaanval vanjaar in dié provinsie is. landbou.com/bedrywe/bedryfsa…
2
5
236
Lloyd Phillips retweeted
Maak jou boerdery toekomsbestand met Landbou24. Registreer jou plaas vandag gratis en kry toegang tot voordele. Sluit aan by die Landbou24-ekostelsel en lê die digitale grondslag vir slimmer handel. Leer meer: landbou.com/produkte-en-dien…
1
2
2
139
Lloyd Phillips retweeted
Namibië het ’n drie maande lange inentingsveldtog teen bek-en-klouseer in aangewese gebiede van die Karasburg-staatsveeartsdistrik gelas. Beeste, skape, bokke en varke in dié gebiede moet drie keer ingeënt word. landbou.com/bedrywe/diere/dr…
1
1
3
308
Lloyd Phillips retweeted
Die saak teen twee mans wat Donderdagoggend op Ottosdal in die hof verskyn het in verband met die moord op Hannetjie van Zyl (55) op 5 Oktober vanjaar, is tot Dinsdag 20 Oktober vir ’n moontlike formele aansoek om borgtog uitgestel. landbou.com/bedrywe/bedryfsa…
1
1
343
Lloyd Phillips retweeted
Vriende in die boeregemeenskap het die vermoorde Hannetjie van Zyl (55) se familie ondersteun tydens die roudiens wat in Wolmaransstad in Noordwes vir haar gehou is. Van Zyl is dood ná ’n aanval op haar by die plaashek van Doornpan net buite Ottosdal. landbou.com/bedrywe/bedryfsa…
1
4
259
Lloyd Phillips retweeted
Die voorgestelde regulasies oor diere-identifikasie wat onlangs vir openbare kommentaar oopgestel is, is ongeldig omdat dit kragtens die verkeerde wet opgestel is, sê die rooivleisbedryf. landbou.com/bedrywe/diere/be…
2
3
341
Lloyd Phillips retweeted
Ilse Lombard, wat al jare lank aan die Royal-skou se bokkompetisies deelneem en pryse wen, het haarself vanjaar oortref. Twee van haar boerbokke het die titels van algehele grootkampioenram en algehele grootkampioenooi gewen. landbou.com/bedrywe/diere/il…
1
1
3
293
Lloyd Phillips retweeted
’n Superlamkarkas is Saterdagmiddag op die karkasveiling van die Royal-landbouskou in die KwaZulu-Natalse Middelland vir R110 580 verkoop, terwyl die duurste beeskarkas R21 929,60 behaal het. landbou.com/bedrywe/diere/la…
1
1
4
299
Lloyd Phillips retweeted
Die boeregemeenskap in Mpumalanga se Amersfoort-distrik is gevra om hul veiligheidstelsels na te gaan nadat ’n voormalige plaaswerker na bewering gyselaars geneem, een persoon doodgeskiet, nog een ernstig gewond en daarna sy eie lewe geneem het. landbou.com/bedrywe/bedryfsa…
5
7
441
Lloyd Phillips retweeted
Die polisie soek nog na ’n derde verdagte ná die moord op Hannetjie van Zyl van die Ottosdal-distrik in Noordwes. Twee verdagtes is geïdentifiseer en het reeds in die hof verskyn. landbou.com/bedrywe/bedryfsa…
2
4
311
Die eerste dag van vanjaar se Royal-skou op sy nuwe terrein in die Howick-distrik in KwaZulu-Natal se Middelland het nat en koel begin. Dit het egter nie deelnemers en beoordelaars in die verskillende bees- en skaapafdelings se vetvee- en raskompetisies afgeskrik nie. @landbou
1
2
94
Lloyd Phillips retweeted
Leiers, lede en ondersteuners van die Royal Agricultural Society of Natal (Ras) het op Dinsdag 6 Oktober die 175ste bestaansjaar van dié vereniging in die KwaZulu-Natalse Middellande gevier. landbou.com/bedrywe/skoue/ro…
1
3
299
Lloyd Phillips retweeted
Suid-Afrika se suiwelwaardeketting kon die landwye uitbreking van bek-en-klouseer (BKS) die afgelope jaar danksy samewerking die hoof bied. Produksiekoste is nou boere se grootste prioriteit. landbou.com/bedrywe/diere/su…
1
2
381
Lloyd Phillips retweeted
In ’n nuwe era waarin handel as wapen gebruik word, maan die politieke ontleder Daniel Silke makadamiakwekers om verby tradisionele ooreenkomste te kyk, te outomatiseer en hul wêreldmarkte onmiddellik te diversifiseer om te oorleef. landbou.com/bedrywe/tuinbou/…
1
2
393