#happEEbirthday. My favourite memory must be @EasyEquities's first birthday as I transfered my first deposit today. #startofbigthings
We have people earning the highest salaries in the country and they can't keep the lights on. #Eskom #unacceptable #carteblance
Lekker om die tyd van die aand sulke lekker tweets te sien. Well done @harmoniekoshuis.
I think it's very healthy to spend time alone. You need to know how to be alone and not be defined by another person. - Oscar Wilde
"@Mieke2vdM: Baie sterkte met daai toets @RuleenL !! Jys n ster en dit gaan goed gaan!! Mis jo! Lovies xoxo" Waardeer dit dolla!
Happy Birthday @konetttte. Sien uit daarna om nog baie memories saam met jou te maak! #winkwink #partytime
1
Almal sê 'n beroep moenie oor die geld gaan nie. Daai mense het beslis nog nie in die Desember vakansie geswot nie.
Nie reg dat ek en my partner in crime, @leanadt, nie saam is op hierdie aand nie.
1
By my familie byeenkomste is die gewildste onderwerpe die volgende: Waar is jou ou en wanneer trou jy nou? #grootprobleem
"@thegooglefact: When you dream, everything you see in that dream, you've seen before in real life."@leanadt Is jy pregnant?#mindblown #lies
1
Mis my girls. Hoop die vakansie behandel julle nog goed. @leanadt @konetttte @ellie_botes @Mieke2vdM
