Heel eerste regte payslip...ek raam dit sommer #grootoomblik #grootmens
Lekkerste dag in n baie lang tyd! Nuwe mense is cool mense #shoothimintheknee
1
Vandag is die einde van n hoofstuk, maar die begin van n heel nuwe een #opgewonde #grootword
Een van daai dae wat jy net die dag ini gesig wil punch #bloumaandag
Aircons is ontwerp vir dae soos vandag. So hoekom werk dit nie?! #sweatyandstuff
Na 12 dae hoop ek my liggaam onthou hoe om nog laat te slaap #fordayyyys
Eeeeen die eerstejaars is hier. As die bekommerde ouers maar net kan weet wat hule bloeitjies van nu af elke Woensdagaand gaan aanvang...
Soms is niksdoen net so uitputtend...dit en needy tannies #wamyvakansie

