Pinned Tweet
Dood is nie die grootste verlies in die lewe nie. Die grootste verlies in die lewe is wat binne ons doodgaan terwyl ons nog lewe.
A. 🌻 retweeted
As jy nie genees van dit wat jou seergemaak het nie, sal jy bloei op diegene wat jou nie gesny het nie.
A. 🌻 retweeted
“You will become way less concerned with what other people think of you when you realize how seldom they do.”
— David Foster Wallace, Infinite Jest
die glimlag wat jy op my gesig sien is manet 'n front om die trane te keer wat deesdae so dikwels oor my wang loop.
A. 🌻 retweeted
Sou die son haarself ooit wegtrek uit jou hart sal ek die maanman stuur om die sterre se lig vir jou te gaan huur








