
PRAAG Aktueel, aktief, Afrikaans! Die beste bron van nuus en menings in Afrikaans,altyd prikkelend en op datum. [email protected].
Johannesburg
Joined February 2009
- Tweets12.3K
- Following32
- Followers6.3K
- Likes108
Die DA verloor die stede – maar behou sy ministers.
In my jongste PRAAGTV-video bespreek ek die munisipale afbakening van 2000, die ekonomiese gevolge van stedelike verval en die vraag: Watter toekoms het Pretoria?
youtu.be/zHlxYB3dxJw
7
Quebec se reg om sy eie sekulêre identiteit te beskerm, is grotendeels deur Kanada se hoogste hof bevestig. Die uitspraak het verreikende betekenis vir provinsiale outonomie en die verhouding tussen staat en godsdiens.
praag.co.za/?p=48238
25
600 000 liter water per uur – dit is hoeveel Google uit ’n Belgiese rivier wil onttrek om sy nuwe datasentrum te verkoel. Die Waalse owerhede het nou die bouwerk laat staak.
praag.co.za/?p=48236
17
Wat sou met ’n gewone Suid-Afrikaner gebeur indien groot bedrae onverklaarde buitelandse valuta in sy huis gevind word?
Die Phala Phala-sage laat opnuut vrae ontstaan oor gelykheid voor die reg.
Lees meer: praag.co.za/?p=48245
33
Zelenski kritiseer Trump se “vriendskap” met Poetin en verwyt Washington dat Amerikaanse wapenlewerings aan Oekraïne vertraag word. Intussen maak die vredesonderhandelinge min vordering.
praag.co.za/?p=48220
Die DA beland op die opposisiebanke in al drie Gautengse metro’s. Herman Mashaba keer terug as burgemeester van Johannesburg, terwyl ActionSA ook die burgemeesterspos in Tshwane beklee.
praag.co.za/?p=48221
#Gauteng #Koalisies
China skryf ruimtevaartgeskiedenis met die aankoms van ’n Pakistanse ruimtevaarder by Tiangong. Sal China binnekort oor die wêreld se enigste permanent bemande ruimtestasie beskik?
praag.co.za/?p=48188
#China #Tiangong #Ruimtevaart
Trump heg min gewig aan Rusland en China se steun aan Iran, maar waarsku dat Iran oor missiele beskik wat Europa kan bereik. Volgens hom het Amerika nie Midde-Oosterse olie nodig nie, maar wel vrede.
Lees meer op PRAAG. praag.co.za/?p=48187
#Trump #Iran #MiddeOoste
60
Die DA se kanse op deelname aan Gauteng se metroregerings lyk skraal. Kan ’n ooreenkoms tussen die ANC en ActionSA Herman Mashaba weer burgemeester van Johannesburg maak?
praag.co.za/?p=48186
#Gauteng #Johannesburg #Koalisies
Wat het van Johannesburg geword? 'n Stad sonder 'n siel youtu.be/Lu4saT2hdeo?si=ex0d… via @YouTube
Kim Jong-oen wil Noord-Korea se ontplooiing van taktiese kernwapens uitbrei. Die kernwapenwedloop in Oos-Asië kry nuwe momentum, met verreikende geopolitieke implikasies.
Lees meer op PRAAG: praag.co.za/?p=48167
#NoordKorea #Kernwapens #Geopolitiek
Die VN wil binne ’n jaar ’n wêreldwye ooreenkoms oor toesig oor kunsmatige intelligensie hê. Maar behoort ’n internasionale instelling soveel seggenskap oor dié tegnologie te verkry?
praag.co.za/?p=48143
#VN #KI #Guterres #PRAAG
Van politieke teenstanders tot koalisievennote: die VF Plus en PAC gaan saam met vier ander partye in Port Elizabeth regeer. Die ses partye beoog om vyf jaar lank saam te werk.
praag.co.za/?p=48152
#VFPlus #PAC #PortElizabeth #PRAAG
Helfte van Johannesburg se water gaan verlore, maar inwoners moet nóg minder water gebruik. Terwyl 49,8% van die stad se water geen inkomste oplewer nie, word waterbeperkings verskerp.
praag.co.za/?p=48137
#Waterkrisis #Johannesburg #Gauteng
Die kieser as figurant: Wie regeer Suid-Afrika werklik? youtu.be/w0vHMNTjp-k?si=YJgZ… via @YouTube
✈️ Amerikaanse veiligheidsdienste waarsku lugrederye ná oproepe deur Al-Kaïda-ondersteuners tot aanvalle op burgerlugvaart.
Geen spesifieke, geloofwaardige dreigement is tans bevestig nie.
Lees op PRAAG:
praag.co.za/?p=48127
#Lugvaartveiligheid #Terrorisme
🇿🇦 Die rand versterk tot R17,43 teenoor die dollar, aangehelp deur hoër kommoditeitspryse en 'n swakker Amerikaanse geldeenheid.
Maar weerspieël dit werklik 'n sterker Suid-Afrikaanse ekonomie?
Lees op PRAAG:
praag.co.za/?p=48126
#Rand #Ekonomie
Die DA-kieser as figurant in ’n ANC-travestie van demokrasie
Die ANC verloor steun by die stembus, maar behou steeds sy greep op munisipale mag. Is die DA-kieser werklik ’n deelnemer aan die demokratiese proses, of bloot ’n figurant in ’n politieke opvoering waarvan die uitslag deur ander bepaal word?
praag.co.za/?p=48116
Waarom verstaan die Weste nie meer sy eie instellings nie?
Ons erf politieke en ekonomiese stelsels, maar het die kennis verloor om hulle te onderhou. Nuwe leiers en nuwe wette herstel nie noodwendig 'n gebrekkige ontwerp nie.
Johann Theron oor die verlore kuns van stelselontwerp op PRAAG.
praag.co.za/?p=48111
🇲🇽 Elf mense dood tydens die inhegtenisneming van die berugte Mexikaanse kartelleier “El Chapo Isidro”.
Skietgevegte, brandende vragmotors en militêre helikopters het Guasave in Sinaloa in chaos gedompel.
Lees meer op PRAAG:
praag.co.za/?p=48098
