therese bam retweeted
Coming up on Wat's die Okkasie...
We visit actress and TV presenter @theresebam and her family. She's planning a Father's Day celebration for her husband.
Tonight at 19:00. #SABC2ALLIN
therese bam retweeted
Next on Wat's die Okkasie...
We visit actress and TV presenter @theresebam and her family. She's planning a Father's Day celebration for her husband.
Tuesday at 19:00. #SABC2ALLIN
therese bam retweeted
In #OpEnWakker om 08:35 – Dis #Kinderbeskermingsweek en ons praat met aktrise @theresebam oor haar betrokkenheid by For Good. #RSG @GustavRsg @SuePyler @RobbieKruse
therese bam retweeted
Die pragtige @theresebam is op die voorblad van @rooi_rose se Mei-uitgawe en ons kan nie genoeg kry van dié oomblikke agter die skerms nie!
Videograaf: Devon Daniels
Fotograaf: @WillemBotha
Hare en grimering: @willembeauty
Stilering: Amy-Lee Steenkamp
therese bam retweeted
📺🛋 Dié week in #KassieKuiers kuier en klets @RenaldoSchwarp en die ikoniese Susanne Beyers via n virtuele koek-en-tee oor ma-wees en TV-karakters, en sy verklap meer oor haar nuwe rol op #DingeVannKind.
@theresebam en @schalkiebez maak ook ’n verskynsel in hierdie episode.
therese bam retweeted
Die Mei uitgawe van rooi rose is hier! Kry jou tydskrif vandag.
Voorbladster: @theresebam
Fotograaf: @WillemBotha
Hare en grimering: @WillemBotha
Stilering: Amy-Lee Steenkamp
therese bam retweeted
Vanaand kom kuier Dr. Chanell Martinussen, @theresebam, Loren Loubscher en @Cheswyn_Ruiters in die #TussenOns-ateljee!🤩 Skakel vanaand om 20:00 in vir elke gesprek.🙌
Wat doen jy in ń noodgeval? Kyk #tussenons om 20:00 vanaand op @kykNETkie #babtreetjies om uit te vind! instagram.com/p/CcCpaFGIhVt/…
Respect to the #cyclists braving this weather for #CTCycleTour !
therese bam retweeted
PRAGFOTO'S: ‘My heelal’ – @theresebam wys baba Jack netwerk24.com/huisgenoot/Bek…
therese bam retweeted
On BiB// @bib_africa ⠀
THERESE BAM
@theresebam
#actor #voiceartist #narrator #reader⠀
⠀
MIRRE
By CHANETTE PAUL
@Chanettie
@LAPAUitgewers ⠀
#writer #storyteller⠀
#afrikaans #books #boeke #publishers #bibafrica #audiobooks
therese bam retweeted
Replying to @theresebam
@theresebam en die #Kwela-span besoek die eiesoortige Tankwa-padstal in vanaand se episode om 18:00 🗺🛋
therese bam retweeted
🎬 BRAVO
🗓 Vanaand
⏰ 19:30
📺 @kykNETtv
@ChefTiaan @HermanLensing @SARIETydskrif @theresebam @suidoostertv @TraceyLange @reynardslabbert
therese bam retweeted
#Kwela: 🌊🌊@theresebam gaan kuier in hierdie week se episode by Wilfred Chivell en vind meer uit oor ’n groot ontdekking wat hy op die seebodem gemaak het.





















