The Palms retweeted
Die manne wat met my gaan sukkel in @diepalms se charity gholfdag!
The Palms retweeted
Gistraand @diepalms @QuentinPrinsloo @Marius_Sanger. Ons het lekker gekuier.
#candyflosshair #whynot #daretobedifferent #semyhoe
The Palms retweeted
Lekker om julle weer te sien! Dankie vir julle great shows altyd! @snyman_christo @diepalms
The Palms retweeted
Finding @emoadams Een van ons banners het tydens die @SwartlandS weggeraak! As iemand dit opspoor, kontak ons want daar is 'n R500 beloning!
The Palms retweeted
.@desmondwellssa vermaak die oumensies nou met lekker #Beatels liedjies by #AlphaHengelKlub #1000Etes
The Palms retweeted
Vertonings tot en met einde Desember @SelectMusiek @BokRadio @diepalms @huisgenoot ek is ook 13Des op @kykNETtv se @JAM_kykNET program :-)
The Palms retweeted
Ek en orkes Sondag dit opgeneem en sal natuurlik by @diepalms braaidag volgende Do sing net na ons is @KurtOfficial youtu.be/9jlpWQ1qADY
The Palms retweeted
Hoop almal 'n lekker naweek! My vertonings vir die naweek: Vanaand 7pm @diepalms more 10am Damestee LS Ysterplaat, 14:30 Moorreesburg Skou!
The Palms retweeted
Vriende onthou vanaand 20:00 @MusiekRoulette te kyk op @SABC2 myself @DanaWinnerSA @VaughanGardiner is gaste saam @NadineNet @nootvirnoot
The Palms retweeted
Ons is môre 14:00 bietjie by @diepalms 🎶🎶
The Palms retweeted
Ek het vandag geshow by The Palms tbv klein Kyle Pretorius. Dankie aan almal wat daar was! fb.me/3UuX9jOKy
The Palms retweeted
Kom kuier vanaand saam met my by @diepalms vanaf 19:00!
The Palms retweeted
Vrydagaand is ek by die Sportsfan @AmpieSpreeth Saterdag by @diepalms Maandag op die @BokRadio boot Walvis toe! @Wimpievds @SimonMillerSA
The Palms retweeted
Al die kinders kry geskenkies by Kersvader by @diepalms se #ChristmasCarols. :)
The Palms retweeted
Nog 'n foto van die kinders by Kersvader by @diepalms se #ChristmasCarols.
The Palms retweeted
By @diepalms se #ChristmasCarols. As jy nog nie hier is nie, dan hoop ek jy's oppad!! @LizetteLouw11 @BokRadio
The Palms retweeted
Onthou @diepalms se #ChristmasCarols. Sien jou daar!
The Palms retweeted
Dankie @diepalms vir ñ lekker show!!
Dankie Oom Arrie & @Arnewoelvanzyl dat ek kon kom hallo sê!
Dankie Bokke vir die wen!
Wicus OUT!

























