Replying to @MarchaReed
“@MarchaReed: @MenM_ZA @MarcoSpaumer @LBScott @lecram Ek mis iets die week... Ek mis webisode 8!!! ;)” Hier's hy! youtube.com/watch?v=_gKGCV4n…
1
So wil julle weet hoe ons ontvangs was op elke kampus? Check dié uit! @lecram @MarcoSpaumer @LBScott @kykNETser youtube.com/watch?v=_gKGCV4n…
Hierdie is n spesiale webisode- seker 'n paar girls (en 'n paar ouens) sal dit terdeë geniet! @LBScott @kykNETser youtube.com/watch?v=_caZAjJ2…
“@Julius_duBois: Kan nie ophou om @MenM_ZA videos te kyk nie!!! @lecram @MarcoSpaumer @LBScott” Bly jy geniet dit!!
MenM_ZA retweeted
Gee nie rerig om wat enige iemand se nie.. maar julle maak elke flippen keer my dag hahaha @LBScott @MarcoSpaumer @lecram
Hier's vir jou 'n... "Shirtless" episode. youtu.be/_caZAjJ2BLc @shaunz93
Ok. Ons kan nie tel nie- dis webisode 7!! @MarcoSpaumer @lecram @LBScott @kykNETser youtube.com/watch?v=_caZAjJ2…
As julle almal hard genoeg smeek laai ons dalk net nou weer 'n nuwe webisode op! @MarcoSpaumer @lecram @LBScott @kykNETser
Ons het per ongeluk laas week geskip, maar hiers ons weer! Check ep6 nou! @lecram @LBScott @MarcoSpaumer @kykNETser youtube.com/watch?v=tc791OG2…
MenM_ZA retweeted
Ek gee nie om of my ogies vierkante word nie... vanaand sit ek heeltyd voor my rekenaar vir #servolusie livestream!! @MenM_ZA @LBScott
MenM_ZA retweeted
Hoor julle die magtige dreuning? Hier kom 'n ding... Is julle gereed? #servolusie @NWUPukKunste
Jy moet jou Vrydag met 'n stukkie MenM, EN LEE afskop. @lecram @MarcoSpaumer @LBScott @kykNETser #servolusie youtube.com/watch?v=Wz8Oy5rQ…
Al gehoor van #Serpoep? Indien nie moet jy hierdie gaan check! @lecram @MarcoSpaumer @LBScott #servolusie youtube.com/watch?v=Wz8Oy5rQ…









